AKTIWITEITE, PROGRAMME EN PAKKETTE
PIONIERSWERF
KINDERPARTYTJIES
PLAASPARTYTJIE – Weeksdae 14:00-18:00 | Saterdae 11:00-15:00
SLUIT IN | FASILITEITE | AKTIWITEIT A (KIES 1) | AKTIWITEIT B (KIES 1) |
---|---|---|---|
Keuse van 2 aktiwiteite | Blinkvosperdlapa | Plaaswerf | Ponierit |
Happie-pakkie per kind | Ovaal | Boeresport | Verf ‘n blikkoppie |
Fasiliteit | Piekniekterrein | Pionierskuns | Versier ‘n kolwyntjie |
Natuur-staproete | Gesigverf | ||
Maak kleiosse |
10-20 Gaste R2600 | 20-30 Gaste R3900
SLAAP IN ‘N OSSEWA! – Vrydag 16:00 tot Saterdag 09:00
SLUIT IN | BRING SAAM | AKTIWITEITE |
---|---|---|
Happie-pakkie per kind | Slaapsak en kussing | Plaaswerf-interaksie |
Sekuriteit | Lig | Natuur-staproete |
Toiletware en handoek | Braai en kuier | |
Sterrekyk en nagmars | ||
Ontbyt by Skool op Wiele |
10-20 Gaste R250 p.p.
*Kinders onder 16 jaar moet vergesel word deur ‘n ouer.
PIEKNIEK ONDER DIE BOME – Weeksdae 14:00-18:00 | Saterdae 11:00-15:00
SLUIT IN | FASILITEITE | AKTIWITEIT A (KIES 1) | AKTIWITEIT B (KIES 1) |
---|---|---|---|
Keuse van 2 aktiwiteite | Piekniekterrein | Plaaswerf | Pionierskuns |
Happie-pakkie per kind | Boeresport | Verf ‘n blikkoppie | |
Toegang tot speelarea | Ponieritte | Versier ‘n kolwyntjie | |
Komberse om op te sit | Natuur-staproete | Gesigverf | |
Maak kleiosse |
10-20 Gaste R2600
SKOLEPAKKETTE
Die Pionierswerf bied aan jonk én oud die geleentheid om tradisionele Afrikaner-kultuuraktiwiteite op ’n opwindende, interaktiewe manier te kom beleef!
Híér bied ons pasgemaakte, opvoedkundige programme op ’n daaglikse basis aan vir besoekende skoolgroepe, asook verrykende, begeleide toere vir gesinne en ander plaaslike, sowel as internasionale toeriste.
Die Pionierswerf bestaan uit die Lewende Laer, waar tradisionele Voortrekkeraktiwiteite interaktief binne ‘n ossewalaer geïllustreer word, die Plaaswerf, met sy oulike werfdiere wat vertroetel en gevoer kan word, en die Pioniersentrum.
TOERISME
Beleef die toerismebedryf agter die skerms Praatjies oor die bedryf, gidse, restaurante, fasilliteite, ontvangs, terrein, instanthouding ens. |
R75 p.p.
35 Kinders |
---|---|
REIS DEUR DIE VOORTREKKER-ERA
Toegang tot die Voortrekkermonument met ‘n toergids Toegang tot die Pioniersentrum |
R90 p.p.
35 Kinders |
OP DIE PLAAS
Broodbak-demonstrasie Diere-interaksie Boeresport en maak kleiosse Sweeplap-demonstrasie |
R126 p.p.
35 Kinders |
NATUUR
Natuur-staproete Praatjie oor die natuur en omgewing Boeresport en diere-interaksie |
R130 p.p.
35 Kinders |
DRAMA
Toekomsbou-museumteater-opvoering Toegang tot Voortrekkermonument met toergids |
R220 p.p.
10 Kinders (ouer as 13) |
TOP 10 AKADEMIES – EENDAGBESOEK
Toegang tot Voortrekkermonument met toergids Toegang tot Pioniersentrum Toekomsbou-museumteater-opvoering Broodbak-demonstrasie |
R235 p.p.
15 Kinders Kanonskoot-demonstrasie R1750 ekstra |
TOP 10 AKADEMIES – TWEEDAGBESOEK
Toegang tot Voortrekkermonument met toergids Toegang tot Pioniersentrum Toekomsbou-museumteater-opvoering Broodbak-demonstrasie Natuur-staproete en praatjie Boeresport Diere-interaksie Oorslaap in die Ossewalaer |
R590 p.p.
15 Kinders Aandete en ontbyt ingesluit Kanonskoot-demonstrasie R1750 ekstra |
SPORTPAKKETTE
ALLE DAE SLUIT IN: BESKIKBARE FASILITEITE EN TOERUSTING VIR OPSTEL VAN KARDIO-PROGRAM
Middagoefensessies na skool (13:00-17:00)
Groepe van 10-40 kinders
Opwarming en streksessie met rekke en twee fiksheidsaktiwiteite
Sessie 1 – Kardio-sessie
Sessie 2 – Liggaamsgewig-verwante oefensessie
Gesonde kospakkie (Gesondheidswrap, sjokolade en drankie)
BESKIKBARE FASILITEITE EN TOERUSTING VIR OPSTEL VAN KARDIO-PROGRAM
Amfi- en Monumenttrappe
Fiksheidstoetse (Bliep-toets en Yo-yo-toets)
Luidspreker word voorsien
Teerpadbulte
Rekke en springtoue
Verskeie hardlooproetes (1 km – 20 km)
VAKANSIEPRET
23-27 September se skoolvakansie is om die draai!
Vakansiepret by die Voortrekkermonument!
09:00 – 10:00 Skattejag
10:00 – 12:00 Perde-interaksie (ponierit, perde versorging en verf ‘n perd)
12:00 – 13:00 Middagete (boereworsrol en sap)
13:00 – 14:00 Kreatiewe vingers (kuns aktiwiteit)
14:00 – 15:00 Boeresport
Wat om saam te bring?
- Sonskerm
- Hoed
- Baie water
- Eetgoedjies vir deur die dag
Ouderdomsgroep 5 – 13 jaar (maksimum groep per dag: 20)
Voorafbespreekings is noodsaaklik