Boeremusiek-lentedans
Voortrekkersaal Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaKom skop stof op saam met tradisionele boere-orkeste en dans die lente in.
TLU Kongres
Voortrekker Monument Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaTLU Kongres
Voortrekker Monument Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaMuller Potgieter-Gedenkwedloop
Voortrekker Monument Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaOfficial AGN Sanctioned Race Distances: 10km & 15km Races and a 5km Fun Run Date: Saturday 14 September 2024 Start: 10km & 15km – 06:30 / 5km – about 06:45 Venue: Voortrekker Monument, use the Eeufees Rd entrance Earn 600 Discovery Vitality Points (10 & 15km finishers) General ...
Nagtoermaraton
Voortrekker Monument Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaVanaf 20-27 September bied ons vir jou die geleentheid om die geheime van die monument te ontdek met ’n spesiale begeleide toer. Beleef hoe die friespanele lewend word, ervaar die donker-seer verlede, die uitroep na hulp! Kom beleef hoe geloof jou red. CJ Langenhoven het gesê: “Waar daar swaarkry en ...
VTM Familienaweek
Voortrekker Monument Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaVakansiepret
Voortrekker Monument Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaVakansiepret by die Voortrekkermonument! 09:00 – 10:00 Skattejag 10:00 – 12:00 Perde-interaksie (ponierit, perde versorging en verf ‘n perd) 12:00 – 13:00 Middagete (boereworsrol en sap) 13:00 – 14:00 Kreatiewe vingers (kuns aktiwiteit) 14:00 – 15:00 Boeresport Wat om saam te bring? Sonskerm Hoed Baie water Eetgoedjies vir deur ...
Erfenisfees
Voortrekker Monument Voortrekker Monument, Eeufees Rd, Groenkloof 358-Jr, Pretoria, Gauteng, South AfricaKom vier jou erfenis saam met ons by die Erfenis- en familie fees op Dinsdag 24 September 2024. R30 per volwassene en R15 per kind of pensionaris. Alle kinders wat met Voortrekker & Helpende kleredrag opdaag kry gratis ingang Die Pioniersentrum bied Perdry, Boeresport, Klei-os en Kettieskiet aan teen R100 ...