NUUS
NUUS
Die heel eerste Oppi’ Markplein familienaweek het op 1 Maart 2024 by die Voortrekkermonument op ’n kleurvolle noot afgeskop met ’n kleurpretloop. Oor die naweek het honderde gesinne en families ...
Na bietjie meer as ’n maand se navorsing en beplanning, is die eerste medisinale plante en kruie op 29 Februarie 2024 in die grond geplant by die Voortrekkermonument om die ...
Die Ambassadeursklub 100 het vandag, tydens een van hul maandelikse glansbyeenkomste, ’n R8000-skenking aan die Voortrekkermonument gemaak. Die Voortrekkermonument is ongelooflik dankbaar vir hierdie dinamiese groep vroue wat hul beywer ...
Gister op 27 Februarie, op die herdenking van die Slag van Majuba, het oud en jonk saamgedrom by Buffelsfontein Beesboerdery om ’n gedenklesing oor dié veldslag, aangebied deur die gewilde ...
“Ons eer die nagedagtenis van ALLE soldate wat hul lewens in diens van ons land gegee het. Ons eer die opofferings wat hulle gemaak het asook die lewens wat hulle ...
Genesis K9 is aktief besig om die Voortrekkermonument by te staan om die veiligheid by ons baken van hoop op te skerp. Die maatskappy is ’n geregistreerde hondeopleidingsentrum wat nasionaal ...