NUUS
NUUS
Jurgens Johannes Stolz was as kind by die inhuldig van die Voortrekkermonument en nou het hy twee kosbare skenkings aan die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument gemaak. Stolz en sy seun, ...
“Met my beeldhou probeer ek visualisering van die boodskap van die woord moontlik maak,” sê Nic Grobler, een van Suid-Afrika se voorste beeldhouers. Op 17 Februarie 2024 is vyf nuwe ...
Erika Dykes was in die besit van ’n erfenisskat wat die Groot Trek en ses geslagte in haar familie oorleef het, tot sy besluit het om dit aan die Erfenisstigting ...
50 mans. 56 vroue. 185 kinders. 250 knegte. Dit is hoeveel onskuldige slagoffers die 17de Februarie 1838 die hoogste prys betaal het tydens die Bloukransmoorde, ook bekend as “Die groot ...
Die Voortrekkermonument het die geleentheid gehad om op Vrydag 9 Februarie 155 skoolleerlinge van die Christian School Lesedi La Ditshaba, al die pad van Soshanguve af, se Vrydag te maak. ...
25 skoolleerlinge van die Oscar Romerocollege in Dendermonde, België, het 12 704 km gereis om Suid-Afrika binne 12 dae te sien, en een van hul bestemmings is die Voortrekkermonument. Jurie ...