Nuus2024-02-07T17:58:24+02:00

NUUS

NUUS

Ferrari-klub verf die Voortrekkermonument rooi

Sondag 4 Februarie het 30 Ferrari-eienaars met hul spogmotors in ’n konvooi op na Fort Schanskop by die Voortrekkermonument gery. Hierdie konvooi is deel van die “Southern Equitorial Ferrari Automobili Club” ...

BCVO vier 30 jaar by hul Kultuurtuiste

“Ter wille van ons kinders, tot eer van God.” Só lui die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) se leuse. Vir die afgelope 30 jaar sluit die BCVO deure oop ...

Links regs, links regs, so word ons fiks

Die Voortrekkermonument is die plek waar jy jou nuwejaarsvoornemens kan verwesenlik. Die Voortrekkermonument verwelkom die Parkrun-gemeenskap vanjaar weer met ope arms. Saterdag 20 Januarie het mense in hulle massas by ...

Go to Top