NUUS
NUUS
Mediaverklaring 12 Januarie 2024 9065 skoolleerders besoek die VTM in 2023 “9065 skoolkinders het in 2023 die Voortrekkermonument besoek. Dit beteken daar is 9065 kinders wat 2024 ingaan, verryk, kultureel ...
Mediaverklaring 12 Januarie 2024 Byna 190 000 mense besoek die Voortrekkermonument in 2023 In 2023 het die Voortrekkermonument 187 597 studente en volwassenes op die terrein verwelkom. Dit sluit feeste regdeur die ...
Mediaverklaring 11 Januarie 2023 Nóg ’n skat van die Laas-familie op Erfenisskattedag aan die VTM geskenk Op Erfenisskattedag ontvang die Voortrekkermonument ’n skenking van die Laas-familie wat onskatbare waarde tot ...
Mediaverklaring 15 Desember 2023 Juanita du Plessis sluit Gelofteweek op ’n hoogtepunt af. Selfs al het dit liggies gemotreën, is die feestent volgepak om na Juanita du Plessis te luister ...
Mediaverklaring 15 Desember 2023 Geloftefeeste strek wyd en syd Vandag word die Gelofte in 24 lande reg oor die wêreld herdenk. Wat dit nog meer indrukwekkend maak, is dat dit ...
Mediaverklaring 15 Desember 2023 Jay du Plessis haal sy hoed af vir Voortrekkermonument “Ondersteun die Voortrekkermonument met hul 185-projek,” sê die bekende sanger Jay du Plessis, tydens sy konsert by ...