NUUS
NUUS
Oom Johan Troskie (86) van Springs was ’n jong seun van 12 jaar oud met die amptelike inwyding van die Voortrekkermonument (VTM) en vandag, 74 jaar later, vertel hy dat ...
Drie jongmense van Pretoria het hierdie week hul hande diep in hul eie sakke gesteek met een doel voor oë: die opbou en uitbou van die Voortrekkermonument (VTM).Ernst van Biljon ...
Die Konrad-Adenauer-Stiftung/Stigting (KAS) het die afgelope naweek 17 van hul beurshouers na die Voortrekkermonument (VTM) gebring om hiér meer te leer oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis.Die KAS is gestig deur die ...
“Dit was hulle plig om te dien. Dit is nou óns plig om te onthou!” Met hierdie slotwoorde uit die nuwe musiekblyspel, Die Kaplyn is honderde mense op hul voete ...
Die afgelope skoolvakansie het honderde leerders van oraloor kom kuier by die Voortrekkermonument (VTM) om aan ons opwindende opvoedkundige programme te kom deelneem.Die Pioniersentrum by die VTM bied elke skoolvakansie ...
Die Studenteraad van Sonop Christelike Tehuis het vandeesweek drie fietse aan die Voortrekkermonument (VTM) geskenk as deel van die monument se nuwe sekuriteitsontwikkelingsprogram.Sonop is die tuiste van 160 mansstudente aan ...