BESOEKERSPAKETTE
SADC-LANDE & PLAASLIKE BESOEKERS
Inligting
- Volwassenes
- Kinders 6-18 jaar
- Pensioenaris & Studente
- Parkering
- Aanlynbespreking
VTM & Museum
- R150
- R50
- R75
- R20
- -10%
VTM, Museum & Fort Schanskop
$2555monthly
- Feature 1
- Feature 2
VTM, Museum & Pionierswerf
$2555monthly
- Feature 1
- Feature 2
VTM, Musem, Erfenisstigting, Pionierswerf & Fort Schanskop
$1555monthly
- Feature 1
- Feature 2
Erfenisstigting, Pionierswerf & Fort Schanskop
$2555monthly
- Feature 1
- Feature 2
PAKETTE
VOORTREKKERMONUMENT
R60p/p
- 1,5 – 2 ure
- Begeleide toer deur die Heldesaal, Senotaafsaal en museum. Temas: Groot Trek, pionier leefstyl, die Voortrekkermonument. Spesiale fokuspunte kan aangepas word op versoek.
- KABV: Gr 1 – 12
PAKKET 1
R150p/p
- 3 ure
- Broodbak, Voortrekkermonument toer, Fort Schanskop
en kanonskoot.
PAKKET 2
R80p/p
- 3 ure
- Broodbak, FOS verkorte program en verkorte en Voortrekkermonument toer.
PAKKET 3
R80p/p
- 3 – 3,5 ure
- ‘n FOS program
met ‘n ekstra
aktiwiteit.
PAKKET 4
R80p/p
- 3 ure
- Voortrekkermonument
toer en Afrikaner-bakens
uitstalling.
AFRIKANER-BAKENS
VOORTREKKERMONUMENT
R60p/p
- 1,5 – 2 ure
- Begeleide toer deur die Heldesaal, Senotaafsaal en museum. Temas: Groot Trek, pionier leefstyl, die Voortrekkermonument. Spesiale fokuspunte kan aangepas word op versoek.
- KABV: Gr 1 – 12
UITSTALLING
R60p/p
- 1,5 – 3 ure
- Afrikaner erfenis
en
Afrikaner Nasionalisme - KABV: Gr. 8 – 12
VIR SKOLIERE
TOE EN NOU
GRAAD 1
R75p/p
- 3 ure
- Inleiding: vroeë gemeentskappe – die San, broodbak, FOS-skattejag aktiwiteit, Zuluhut, weerverslag, perde demonstrasie.
- KABV: Gr 1 LV en Wisk
GRAAD 2
R75p/p
- 3 ure
- SA se nasionale simbole, FOS-skattejag aktiwiteit, maak ‘n kleios / waterfiltreerder, en kommunikasie – poskaart
- KABV: Gr 2 LV en Wisk
GRAAD 3
R75p/p
- 3 ure
- Inleiding: vroeë gemeentskappe – the San, broodbak, FOS-skattejag aktiwiteit, antiekhede, weerverslag, maak kleibakstene.
- KABV: Gr 3 LV en Wisk
JAGTER-VERSAMELAARS:
TOT DIE MODERNE MENS
GRAAD 4
R75p/p
- 3 ure
- Vervoer, kommunikasie, die San, nedersettings, kos, broodbak, FOS-skattejag aktiwiteit, boerdery, water, die weer.
- KABV: Gr 4 SW
GRAAD 5
R75p/p
- 3 ure
- SA se nasionale simbole, FOS-skattejag aktiwiteit, maak ‘n kleios / waterfiltreerder, en kommunikasie – poskaart
- KABV: Gr 5 SW
GRAAD 6
R75p/p
- 3 ure
- Mapungubwe, Groot Zimbabwe, die invloed van Europese ontdekkers in SA, handel, demokrasie en burgerskap, kaartwerk, weer en klimaat.
- KABV: Gr 6 SW
EKSTRA AKTIWITEITE
WATERFILTREERDER
R10p/p
- 30 minute
- Maak ‘n waterfiltreerder van herwinbare materiaal
BROODBAK
R900p. groep van 120
- 40 minute
- Broodbak die pioniersmanier
KLEI
R20p/p
- 30 minute
- Maak ‘n kleios, pot of baksteen
POSKAART
R10p/p
- 30 minute
- Leer hoe om ‘n poskaart te versend
KANONSKOOT
R1 750p. groep
- 30 minute
- Demonstrasie: skiet kanon Susanna
BOERESPORT
R10p/p
- 30 minute
- Sakresies en toutrek
*Kostes is bereken op ‘n minimum van 30 leerders. Kleiner groepe sal gekwoteer word op aanvraag. Ingesluit by die koste is: toegangsfooie, 1 onderwyser gratis vir elek 30 leerders, program soos hierbo uiteengesit, leerderaktiwiteitsblaadjies met skatkaart en uitgewerkte formele assesserings (waar van toepassing) en gratis busparkering. Kontak ons vir ‘n pasgemaakte toer.
KONTAK ONS
VIR BESPREKINGS
charlotte@kultuurtuiste.org.za
NAVRAE OOR DIE PIONIERSENTRUM
lizette@kultuurtuiste.org.za of monique@kultuurtuiste.org.za
of skakel by 012 326 6770