Soldate sit die “mag” in weermag by die Voortrekkermonument

2023-09-29T12:04:11+02:00

Mediaverklaring 29 September 2023 Soldate sit die “mag” in weermag by die Voortrekkermonument   Vandeesweek het die Suid-Afrikaanse nasionale weermag die Voortrekkermonumentterrein gekies om die staal van aspirantsoldate te toets. Dié dapper troepe het die bulte op die monument se terrein trotseer en die amfiteater se trappe met rugsak en ...

Soldate sit die “mag” in weermag by die Voortrekkermonument2023-09-29T12:04:11+02:00

“Sukses kom met samewerking”

2023-09-26T11:50:54+02:00

Mediaverklaring 26 September 2023 “Sukses kom met samewerking”   “Samewerking.” Dit was die sleutel tot sukses van die Afrikaner, sedert die Groot Trek tot vandag en op Erfenisdag vanjaar het die Voortrekkermonument (VTM), Saai en die Sinoville Brandbestrydersvereniging (SBBV) dié tradisie van hande vat, voortgesit met ’n besonderse skenking van ...

“Sukses kom met samewerking”2023-09-26T11:50:54+02:00

11 skole besoek die Voortrekkermonument in slegs twee dae

2023-09-26T09:04:21+02:00

VTM-Mediaverklaring 22 September 2023 11 skole besoek die Voortrekkermonument in slegs twee dae   Die Voortrekkermonument het jare laas so gewemel soos die afgelope twee dae toe 1379 kinders van 11 skole oor die hele Gauteng, meer kom leer het van ons kultuurtuiste en baken van hoop. Oor die afgelope ...

11 skole besoek die Voortrekkermonument in slegs twee dae2023-09-26T09:04:21+02:00

Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef

2023-09-22T16:21:21+02:00

Mediaverklaring Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef 24 September 2023   Gehoorgestremdes kan nou vir die eerste keer in die geskiedenis die verhaal van die Voortrekkers en die Groot Trek in videoformaat beleef. Die Voortrekkermonument is ’n kultuurtuiste waar almal welkom is, ook mense met ’n gehoorgestremdheid. Op ...

Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef2023-09-22T16:21:21+02:00
Go to Top