Elandré styg uit by die Voortrekkermonument

2023-12-11T13:09:26+02:00

Mediaverklaring Mediaverklaring 9 Desember 2023   Elandré styg uit by die Voortrekkermonument Gelofteweek by die Voortrekkermonument het duisende na die terrein gelok om kultuuraktiwiteite te geniet en behoorlik te skoffel saam met die bekende Elandré. Die parkeerarea voor die monument is omskep in ’n wemelende markplein en ’n feestent. “Vriendelik, ...

Elandré styg uit by die Voortrekkermonument2023-12-11T13:09:26+02:00

Van Bloedrivier tot Bosoorlog: inspirasie vir die toekoms

2023-12-09T09:55:59+02:00

Mediaverklaring 9 Desember 2023 Van Bloedrivier tot Bosoorlog: inspirasie vir die toekoms “In hierdie toneel wil ons die kyker op ’n tog neem deur ons geskiedenis – van een van die belangrikste veldslae in ons geskiedenis, tot by konsentrasiekampe en die Bosoorlog,” sê afgetrede genl.maj. Lawrence Smith, voorsitter van die ...

Van Bloedrivier tot Bosoorlog: inspirasie vir die toekoms2023-12-09T09:55:59+02:00

“Hou ons helde hoog”

2023-12-08T15:52:34+02:00

Mediaverklaring 8 Desember 2023 “Hou ons helde hoog” Die tweede grootste skenking wat die Erfenisstigting nog ontvang is vandag, 8 Desember 2023, in ontvangs geneem. “Hou ons helde hoog,” sê Garth Kruger terwyl hy na ’n kunswerk van die groot Anglo-Boereoorlog-leiers beduie. “Hierdie kunswerk het in my oupa se huis ...

“Hou ons helde hoog”2023-12-08T15:52:34+02:00

Nuwe fontein, markplein spruit uit by Voortrekkermonument

2023-12-06T16:02:39+02:00

Mediaverklaring 30 November 2023 Nuwe fontein, markplein spruit uit by Voortrekkermonument   “Hier staan ons, ter ere van Sy naam.” Dit is die woorde weerskante van die mini-senotaaf in die middel van die nuwe fontein voor die Voortrekkermonument. Die Voortrekkermonument het ter herdenking aan die Groot Trek 185, die 85ste ...

Nuwe fontein, markplein spruit uit by Voortrekkermonument2023-12-06T16:02:39+02:00

Geskiedenis bewaar danksy ’n oupa se storie

2023-12-01T14:43:36+02:00

Mediaverklaring 1 Desember 2023 Geskiedenis bewaar danksy ’n oupa se storie Selfs al byt die geskiedenisgogga nooit jou kind nie, die besef van die waarde van geskiedenis wat by hulle gekweek word, is prysloos. Daarvoor wil die Erfenisstigting vandag vir Rodger Scheepers en Johannes Jacobus (JJ) Scheepers opreg bedank. Rodger ...

Geskiedenis bewaar danksy ’n oupa se storie2023-12-01T14:43:36+02:00
Go to Top