Die Voortrekkermonument ontvang sy eerste groot skoolgroep vir die jaar

2024-03-19T15:43:42+02:00

Die Voortrekkermonument het die geleentheid gehad om op Vrydag 9 Februarie 155 skoolleerlinge van die Christian School Lesedi La Ditshaba, al die pad van Soshanguve af, se Vrydag te maak. Die skool het hul gr.R-7-leerlinge gebring vir ’n kulturele uitstappie by die Voortrekkermonument. Die leerlinge se dag het begin waar ...

Die Voortrekkermonument ontvang sy eerste groot skoolgroep vir die jaar2024-03-19T15:43:42+02:00

Belgiese uitruilstudente besoek die Voortrekkermonument 

2024-03-19T15:40:07+02:00

25 skoolleerlinge van die Oscar Romerocollege in Dendermonde, België, het 12 704 km gereis om Suid-Afrika binne 12 dae te sien, en een van hul bestemmings is die Voortrekkermonument. Jurie du Blaauw, direkteur (skoolhoof) van Oscar Romerocollege, maak die toer saam met die leerlinge mee en vir hom is die ...

Belgiese uitruilstudente besoek die Voortrekkermonument 2024-03-19T15:40:07+02:00

Ferrari-klub verf die Voortrekkermonument rooi

2024-03-19T15:36:59+02:00

Sondag 4 Februarie het 30 Ferrari-eienaars met hul spogmotors in ’n konvooi op na Fort Schanskop by die Voortrekkermonument gery. Hierdie konvooi is deel van die “Southern Equitorial Ferrari Automobili Club” (SEFAC). SEFAC is in 1967 deur Pierre Kelfkens gestig en is een van die oudste Ferrari-klubs in die wêreld. Christo ...

Ferrari-klub verf die Voortrekkermonument rooi2024-03-19T15:36:59+02:00

32 Bataljon gee stomp by Voortrekkermonument nuwe lewe

2024-03-15T14:37:11+02:00

Op 3 Februarie 2024 het oudlede van die 32 Bataljon weer die Suid-Afrikaanse Weermag Muur van Herinnering by die Voortrekkermonument besoek om die naamplaatjies van 142 van hul makkers wat in die Grensoorlog gesneuwel het, skoon te maak. Dié bekende erestomp kan by die Weermag Muur van Herinnering, wat 20 ...

32 Bataljon gee stomp by Voortrekkermonument nuwe lewe2024-03-15T14:37:11+02:00

Die Voortrekkermonument begin 2024 met nuwe lewe

2024-03-14T13:52:12+02:00

As ’n mens vroegoggend by die Voortrekkermonument se hekke inry, sal jy die swartwildebeeste met vyf splinternuwe kalfies gewaar wat in die groen veld wei, asook ’n Blesboklammetjie. Dit is ’n gesig om te sien – veral in die middel van ’n besige stad. Die gebied om die monument is ...

Die Voortrekkermonument begin 2024 met nuwe lewe2024-03-14T13:52:12+02:00

BCVO vier 30 jaar by hul Kultuurtuiste

2024-03-13T15:50:48+02:00

“Ter wille van ons kinders, tot eer van God.” Só lui die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) se leuse. Vir die afgelope 30 jaar sluit die BCVO deure oop vir hul leerlinge en het hierdie mylpaal met ’n glansdinee die afgelope naweek in die Voortrekkermonument (VTM) gevier. Lucia van ...

BCVO vier 30 jaar by hul Kultuurtuiste2024-03-13T15:50:48+02:00

Links regs, links regs, so word ons fiks

2024-03-13T15:33:18+02:00

Die Voortrekkermonument is die plek waar jy jou nuwejaarsvoornemens kan verwesenlik. Die Voortrekkermonument verwelkom die Parkrun-gemeenskap vanjaar weer met ope arms. Saterdag 20 Januarie het mense in hulle massas by die monument opgedaag en veters vasgetrek om in die vars natuurlug te kom draf. “Die Voortrekkermonument is ’n plek waar ...

Links regs, links regs, so word ons fiks2024-03-13T15:33:18+02:00

Al die pad van Kanada, deur Bloedrivier, tot in Zimbabwe op fietse

2024-03-13T14:53:15+02:00

Die Bloedrivier-erfenisterrein het 13 Januarie twee besoekers van Victoria, B.C in Kanada gekry. Sarah Murphy en Jonathan Black toer met hul fietse van Durban af na Zimbabwe. Hulle slaan hulle tent sommer iewers langs die pad op waar hulle dan oornag. In die verbyry tussen niks en nêrens kom die ...

Al die pad van Kanada, deur Bloedrivier, tot in Zimbabwe op fietse2024-03-13T14:53:15+02:00
Go to Top