About Johan de Bruin

This author has not yet filled in any details.
So far Johan de Bruin has created 2 blog entries.

Nuwe hoofstuk vir historiese Skool op Wiele

2025-07-03T08:52:16+02:00

Dis soveel meer as ’n historiese wa – dis hartsherinneringe wat oor meer as ’n eeu in ’n storieskatkis opgesluit is. Skool op Wiele, ’n unieke, vervoerbare klaskamer wat in 1923 in Ermelo gebou is, het ’n merkwaardige reispad deur die dekades beleef. Wat as ’n oplossing vir ’n tekort ...

Nuwe hoofstuk vir historiese Skool op Wiele2025-07-03T08:52:16+02:00

Beleef ’n geloofsreis soos min met unieke Monument-nagtoer

2025-07-02T14:00:07+02:00

As die son sak en die Jakarandastad se liggies begin flikker, word die Heldesaal van die Voortrekkermonument die verhoog vir ’n onvergeetlike nagervaring. En jy is genooi!Die Voortrekkermonument se eksklusiewe nagtoer op 18 Julie volg op ’n uitverkoopte nagtoer in Junie en is uniek verpak om ’n volk se verhaal ...

Beleef ’n geloofsreis soos min met unieke Monument-nagtoer2025-07-02T14:00:07+02:00
Go to Top