NUUS
NUUS
Mediaverklaring 8 November 2023 Vegkop-direksie besoek die Voortrekkermonument Die Vegkopmonument-direksie het al die pad van die Vrystaat gereis om hul wortels by die Voortrekkermonument te herontdek. Op 8 November 2023 ...
Mediaverklaring 2 November 2023 Klein Etzebeth by die Voortrekkermonument te sien In Oktober, wêreldbekermaand, het die Voortrekkermonument ’n splinternuwe babadwergbokkie in die wêreld verwelkom. Na vele dinkSKRUMS was die bokkie ...
Mediaverklaring 1 November 2023 Twee vroue, agt generasies uitmekaar, op kamera vasgevang by die VTM Karla Burger, ’n matriekleerling aan Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria, het nie net haar ...
Mediaverklaring 27 Oktober 2023 “Ons vir jou Suid-Afrika” – en vir die bokke! Vanaand flits die woorde “Ons vir jou Suid-Afrika” nie net in morsekode by die Voortrekkermonument nie, maar ...
Van die inwyding tot nou: manneklub besoek die VTM 26 Oktober 2023 Twee getroude paartjies, wat ook by die inwyding van die Voortrekkermonument was in 1949, het gister die ...
Mediaverklaring 24 Oktober 2023 Voortrekkermonument die beste museum, plek om ’n toeris heen te bring Die Voortrekkermonument het vandag (24 Oktober 2023) twee toekennings van Capital Media se Rekord-streekskoerant ...