NUUS
NUUS
Mediaverklaring 19 Oktober 2023 Beste Hoërskool-simfonieorkes in die land tree op by die Voortrekkermonument Op 19 Oktober 2023 het die simfonieorkes van Hoërskool Waterkloof hul Gala-aand-afsluitingsfunksie by die Voortrekkermonument ...
Mediaverklaring 19 Oktober 2023 Philip Lourens skenk hommeltuig aan VTM na pa se gedenkdiens Philip Lourens, seun van Gerhard Lourens, het ’n hommeltuig (beter bekend as drone) aan die ...
Mediaverklaring 19 Oktober 2023 Gerhard Lourens met gedenkdiens gehuldig by die Voortrekkermonument “Gerhard was ’n man wat diep spore getrap het. ’n Man na God se hart na wie ...
Mediaverklaring 14 Oktober 2023 VTM die sleutelpunt van nasionale massapatrollie Agt AfriForum-buurtwagte en omtrent 120 veiligheidstruktuurlede van AfriForum se noordelike streek het Vrydagaand (13 Oktober) by die Voortrekkermonument byeengekom ...
Mediaverklaring 10 Oktober 2023 Byna 3000 skoolleerlinge het die Voortrekkermonument in Erfenismaand besoek “Om die energie, ywer en opgewondenheid van die naastenby 3000 skoliere in een maand op Voortrekkermonument se ...
Mediaverklaring 10 Oktober 2023 Paul Kruger 198 jaar na sy geboortedag vereer met beeld in Trekroetetuin Het jy al ’n beeld van Paul Kruger gesien toe hy op 14-jarige ouderdom ...