NUUS
NUUS
Mediaverklaring 8 Oktober 2023 Duisende “kies om aktief te wees” tydens The Big Walk by die VTM Van voor seweuur Sondagoggend (8 Oktober) het die karre tougestaan in Eufeesweg ...
Mediaverklaring 4 Oktober 2023 Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal gehuldig Op 4 Oktober 1871 sterf Charl (Sarel) Arnoldus Cilliers op sy plaas, Doornkloof naby Lindley in die Vrystaat. 152 ...
Mediaverklaring 29 September 2023 Soldate sit die “mag” in weermag by die Voortrekkermonument Vandeesweek het die Suid-Afrikaanse nasionale weermag die Voortrekkermonumentterrein gekies om die staal van aspirantsoldate te toets. ...
Mediaverklaring 26 September 2023 “Sukses kom met samewerking” “Samewerking.” Dit was die sleutel tot sukses van die Afrikaner, sedert die Groot Trek tot vandag en op Erfenisdag vanjaar het ...
VTM-Mediaverklaring 22 September 2023 11 skole besoek die Voortrekkermonument in slegs twee dae Die Voortrekkermonument het jare laas so gewemel soos die afgelope twee dae toe 1379 kinders van ...
Mediaverklaring Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef 24 September 2023 Gehoorgestremdes kan nou vir die eerste keer in die geskiedenis die verhaal van die Voortrekkers en die ...