Nuus2024-02-07T17:58:24+02:00

NUUS

NUUS

Erfenis is pret by die Voortrekkermonument

Op 21 Maart het hordes mense hul vellies vir tekkies verruil om deel te neem aan die Voortrekkermonument se Erfenispret-speletjie!Dié projek is vanjaar geloods met die doel om die Voortrekkergeskiedenis ...

Die Geloftekerk pryk in die Trekroetetuin

Op 15 Maart 1840 is die Geloftekerk in Pietermaritzburg ingewy en Erasmus Smit word as eerste predikant ingehuldig. Toe die Trekroetetuin beplan is, is daar dadelik spasie gemaak vir ...

Krugersdorp-leerders span uit by die VTM

Meer as 400 leerders van die Kid Maponya Primary School in Krugersdorp het vandag opgewonde by die Voortrekkermonument (VTM) opgedaag vir ’n dag se leer en speel op die monumentterrein.Buyisiwe ...

Kuns kry ’n tuiste by die VTM

Die Voortrekkermonument (VTM) vertel al vir jare die Afrikaners se verhaal met verskeie uitstallings wat oor die geskiedenis heen ons erfenis vasvang. Vanjaar word dié unieke erfeniservaring nóg meer ...

Hoe lyk Afrikanerskap vandag?

“’n Helder vlam van toekomshoop.” Só beskryf dr Danie Langner, besturende direkteur van die Voortrekkermonument (VTM) die moderne Afrikaner- ons is almal ’n vlam van hoop wat helder en ...

Go to Top