Vanaf 28 September tot 2 Oktober 2026 bied ons ’n op windende Pionieravontuur aan, ’n spesiale vakansieprogram vir kinders! Gee vir jou kinders ’n vakansie vol avontuur en nuwe ontdekkings, bespreek vandag nog!

Datums: 28 September – 2 Oktober
Tye: 09:00-14:00
Prys: R150 per kind per dag
Ouderdom van kinders: 6 tot 14 (Graad 1–7)
 
Besprekings is nou oop! Bespreek gerus hieronder.

Bespreek nou:

Die jongspan kan uitsien na die volgende:

  • Natuurstap
  • Diere-interaksie
  • Maak jou eie kettie en skiet teiken
  • Ponieversorging
  • Boeresport
  • Perderitte
  • Happietyd: Braaibroodjies

Die jongspan kan uitsien na die volgende:

  • Natuurstap
  • Diere-interaksie
  • Skattejag
  • Boeresport
  • Leer om botter te karring
  • Versier jou eie kolwyntjie
  • Perderitte
  • Happietyd: Vetkoek, kaas,konfyt en vrugte-ysie

Die jongspan kan uitsien na die volgende:

  • Natuurstap
  • Diere-interaksie
  • Perderitte
  • Maak replika-swepie en leer sweepklap
  • Happietyd: Stokbrood en braai malvalekkers

Die jongspan kan uitsien na die volgende:

  • Natuurstap
  • Piekniek in die veld
  • Maak ‘n voëlvoerder
  • Diere-interaksie
  • Perderitte
  • Happietyd: Bak eie broodrolletjie in ‘n buite-oond

Die jongspan kan uitsien na die volgende:

  • Natuurstap
  • Diere-interaksie
  • Waterpret
  • Maak jou eie vrugtesosatie
  • Perderitte
  • Happietyd: Worsbroodjies