About Du Preez de Villiers

This author has not yet filled in any details.
So far Du Preez de Villiers has created 12 blog entries.

Militêre veterane by Monument vereer

2025-06-24T16:11:18+02:00

Die Raad van Militêre Veterane Organisasies van Suid-Afrika (RMVO) het die afgelope naweek sy jaarlikse herdenkingsdiens by die Suid-Afrikaanse Weermag se Muur van Herinnering by die Voortrekkermonument gehou. Die herdenkingsdiens, wat vanjaar deur meer as 800 mense bygewoon is, is een van die belangrikste gebeurtenisse op die militêre kalender en ...

Militêre veterane by Monument vereer2025-06-24T16:11:18+02:00

BCVO daag ander skole uit vir Voortrekkermonument-steun

2025-06-24T15:15:28+02:00

Die ikoniese Voortrekkermonument in Pretoria is stewig op pad om sy droom van selfvoorsiening van elektrisiteit met behulp van ’n sonkragstelsel te verwesenlik. Die publiek het reeds meer as R500 000 tot die Monument se “Gee ons krag”-veldtog bygedra. Die projek het onlangs verdere stukrag gekry danksy ’n skenking van R27 000 ...

BCVO daag ander skole uit vir Voortrekkermonument-steun2025-06-24T15:15:28+02:00

Ná dekades se diens skitter Monumentdeure opnuut met trots

2025-06-23T09:29:05+02:00

Vir die heel eerste keer sedert die Voortrekkermonument in 1949 sy deure vir die publiek oopgemaak het, is dié historiese baken se indrukwekkende voordeure en al 12 binnedeure met sorg en respek volgens streng erfenisriglyne gerestoureer – ’n liefdeswerk wat die Monument nuwe lewe gee. Een van die deure ...

Ná dekades se diens skitter Monumentdeure opnuut met trots2025-06-23T09:29:05+02:00

Geskiedenis én gesondheid bult spiere by Monument

2025-05-20T20:56:18+02:00

Met sweet op hul voorkoppe, son op hul skouers en vars energie in die lug, het bykans 600 mense onlangs die opening van die splinternuwe buiteluggimnasium by die Voortrekkermonument bygewoon – ’n ruimte wat nie net vir fiksheid ontwerp is nie, maar vir geestelike inspirasie en ’n gesonde dosis vitamien ...

Geskiedenis én gesondheid bult spiere by Monument2025-05-20T20:56:18+02:00

Seldsame seëluitstalling in Senotaafsaal te sien

2025-05-20T09:32:03+02:00

Seëlversamelaars en geskiedenisliefhebbers kan hulle vir ’n besonderse belewenis gereed maak, danksy ’n splinternuwe en seldsame argivale wisseluitstalling wat tans in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument te sien is. Die Erfenissentrum se argiefspan het onder meer die versameling seëls wat destyds spesiaal uitgegee is om geld vir die oprigting van ...

Seldsame seëluitstalling in Senotaafsaal te sien2025-05-20T09:32:03+02:00

Waar geskiedenis, gesondheid paaie kruis

2025-05-15T17:45:42+02:00

Die Voortrekkermonument en pragtige Natuurreservaat in Pretoria is nie net ’n historiese baken waar taal, geskiedenis en erfenis gevier word nie; die terrein is ook ’n miernes van drawwers, stappers, fiets- en selfs perdryers wat dié veilige en unieke oefenomgewing dwarsdeur die jaar geniet. Die jongste toevoeging tot die Kultuurtuiste ...

Waar geskiedenis, gesondheid paaie kruis2025-05-15T17:45:42+02:00

Skool beloon toppresteerders met Monumentuitstappie

2025-05-09T18:58:53+02:00

Deur Du Preez de Villiers As die Voortrekkermonument deel van jou skoolwapen is, kan jy vir seker nie anders nie as om ’n hegte verhouding met hierdie prominente kultuurbaken te bou. Hoërskool Dr. E.G. Jansen het besluit om dié week hul toptienpresteerders uit elke graad vir ’n bederfuitstappie na die ...

Skool beloon toppresteerders met Monumentuitstappie2025-05-09T18:58:53+02:00

Kultuur die brug tussen oudhede en erfenis

2025-04-25T16:13:00+02:00

Deur Du Preez de Villiers                                         Ons is almal unieke wesens met ons eie, soms vreemde, maar altyd betekenisvolle belangstellings. Jy droom dalk daarvan om die volgende nasionale gemengdegevegskunskampioen te word, terwyl ...

Kultuur die brug tussen oudhede en erfenis2025-04-25T16:13:00+02:00

Só onthou Koevoete hulle tyd van glorie

2025-04-07T16:38:45+02:00

Deur Leonie Marais Op Saterdag 5 April het oud-Koevoete by hul monument op die Voortrekkermonument-terrein bymekaargekom om hulle lofryke bestaan te herdenk. Koevoet is in 1979 in die lewe geroep en is tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog as ’n spesiale teeninsurgensie-eenheid van die Suidwes-Afrikaanse polisie (SWAPOL) ontplooi. Tot en met 1989, ...

Só onthou Koevoete hulle tyd van glorie2025-04-07T16:38:45+02:00

Ruhan du Toit help om ons erfenis te red

2025-04-07T07:17:42+02:00

’n Glansgeleentheid soos min is op Saterdagaand 5 April by die Voortrekkermonument (VTM) aangebied. Die Heldesaal in die Monument is statig geklee met kerse en keurige dekor, maar die trekpleister was natuurlik die gewilde sanger Ruhan du Toit, die ster van die Afrikaanse treffer “Monumentaal”. Henk Maree, bedryfshoof van die ...

Ruhan du Toit help om ons erfenis te red2025-04-07T07:17:42+02:00

Vierpootsoldate by Voortrekkermonument vereer

2025-04-02T19:18:08+02:00

Deur Leonie Marais Militêre en polisieveterane asook diereliefhebbers het Sondag 30 Maart 2025 na die Voortrekkermonument gestroom vir die onthulling van die “Diere in Oorlog”-gedenkmuur. Die geleentheid is voorafgegaan met die plasing van ’n splinternuwe banier vir die Diere in Oorlog- veteraneorganisasie. By hierdie geleentheid is die Savannah-banier ook die ...

Vierpootsoldate by Voortrekkermonument vereer2025-04-02T19:18:08+02:00

Kampioen wys kragsteun met kanonknal

2025-03-30T08:15:18+02:00

“Ek is nou vir twee jaar ’n beskermheer van ons Afrikanerkultuur. Vir ander mense mag dit nie veel beteken nie, maar as ’n trotse Afrikaner beteken dit alles vir my,” sê Dricus “Stillknocks” du Plessis, middelgewigwêreldkampioen in gemengde gevegkuns en trotse beskermheer van die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria. Du Plessis ...

Kampioen wys kragsteun met kanonknal2025-03-30T08:15:18+02:00
Go to Top