About waldemar

This author has not yet filled in any details.
So far waldemar has created 11 blog entries.

Voortrekkermonument eis dade en drade by Tshwane Metroraad

2023-04-19T15:31:14+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) het ’n petisie geloods waar jy ons kan help om ’n beter samewerking tussen die Tshwane Metroraad en die VTM te bewerkstellig. Drie jaar lank al word die grensdrade nie opgegradeer nie omdat die metroraad nie die begroting goedkeur nie. Wat doen jou belastinggeld vir ons ...

Voortrekkermonument eis dade en drade by Tshwane Metroraad2023-04-19T15:31:14+02:00

Die Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure!

2022-08-29T15:31:53+02:00

Mediaverklaring   15 Junie 2022     Die Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure!   Op 14 Junie 2022, 84 jaar na die hoeksteenlegging, 73 jaar na die inwyding en 65 jaar na die eerste museum in die kelderverdieping geopen is, word ’n nuwe vergrote museum geopen met ’n splinternuwe tema, ...

Die Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure!2022-08-29T15:31:53+02:00

Vrijheidsreis, meer as net ’n museum

2022-08-29T15:30:08+02:00

’n Museum vir die Voortrekkermonument Die taak van ’n museum kan kortliks opgesom word as om voorwerpe van besondere kulturele, wetenskaplike of historiese waarde te versamel, te versorg en te vertolk. ...

Vrijheidsreis, meer as net ’n museum2022-08-29T15:30:08+02:00

Die argitektuur

2022-08-29T15:10:40+02:00

Die argitektuur Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is ’n kultuurtuiste vir die Afrikaner. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied ’n geleentheid vir die publiek om meer te leer oor die Afrikaner ...

Die argitektuur2022-08-29T15:10:40+02:00

Bloedrivier

2022-08-29T15:08:58+02:00

Bloedrivier Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is ’n kultuurtuiste vir die Afrikaner. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied ’n geleentheid vir die publiek om meer te leer oor die Afrikaner se ...

Bloedrivier2022-08-29T15:08:58+02:00

Ons storie

2022-08-29T15:06:57+02:00

Ons storie Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is ’n kultuurtuiste vir die Afrikaner. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied ’n geleentheid vir die publiek om meer te leer oor die Afrikaner ...

Ons storie2022-08-29T15:06:57+02:00

Die begin

2022-08-29T15:13:09+02:00

Die begin Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is ’n kultuurtuiste vir die Afrikaner. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied ’n geleentheid vir die publiek om meer te leer oor die Afrikaner ...

Die begin2022-08-29T15:13:09+02:00
Go to Top