Geskiedenis én gesondheid bult spiere by Monument

Met sweet op hul voorkoppe, son op hul skouers en vars energie in die lug, het bykans 600 mense onlangs die opening van die splinternuwe buiteluggimnasium by die Voortrekkermonument bygewoon – ’n ruimte wat nie net vir fiksheid ontwerp is nie, maar vir geestelike inspirasie en ’n gesonde dosis vitamien ...

Geskiedenis én gesondheid bult spiere by Monument2025-05-20T20:56:18+02:00

Seldsame seëluitstalling in Senotaafsaal te sien

Seëlversamelaars en geskiedenisliefhebbers kan hulle vir ’n besonderse belewenis gereed maak, danksy ’n splinternuwe en seldsame argivale wisseluitstalling wat tans in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument te sien is. Die Erfenissentrum se argiefspan het onder meer die versameling seëls wat destyds spesiaal uitgegee is om geld vir die oprigting van ...

Seldsame seëluitstalling in Senotaafsaal te sien2025-05-20T09:32:03+02:00

Waar geskiedenis, gesondheid paaie kruis

Die Voortrekkermonument en pragtige Natuurreservaat in Pretoria is nie net ’n historiese baken waar taal, geskiedenis en erfenis gevier word nie; die terrein is ook ’n miernes van drawwers, stappers, fiets- en selfs perdryers wat dié veilige en unieke oefenomgewing dwarsdeur die jaar geniet. Die jongste toevoeging tot die Kultuurtuiste ...

Waar geskiedenis, gesondheid paaie kruis2025-05-15T17:45:42+02:00

Skool beloon toppresteerders met Monumentuitstappie

Deur Du Preez de Villiers As die Voortrekkermonument deel van jou skoolwapen is, kan jy vir seker nie anders nie as om ’n hegte verhouding met hierdie prominente kultuurbaken te bou. Hoërskool Dr. E.G. Jansen het besluit om dié week hul toptienpresteerders uit elke graad vir ’n bederfuitstappie na die ...

Skool beloon toppresteerders met Monumentuitstappie2025-05-09T18:58:53+02:00

Seëlliefhebbers vier Afrikaans 100 by Monument

Die Senotaafsaal in die Voortrekkermonument spog dié week van hoek tot kant met seëluitstallings. Die Afrikaanse Filatelievereniging van Pretoria (AFP), ’n organisasie wat ’n passie het vir die versameling en studie van posseëls en posverwante items, het hierdie indrukwekkende lokaal gekies vir ’n seëluitstalling wat Afrikaans se 100ste bestaansjaar as ...

Seëlliefhebbers vier Afrikaans 100 by Monument2025-05-08T14:27:59+02:00

Kultuur die brug tussen oudhede en erfenis

Deur Du Preez de Villiers                                         Ons is almal unieke wesens met ons eie, soms vreemde, maar altyd betekenisvolle belangstellings. Jy droom dalk daarvan om die volgende nasionale gemengdegevegskunskampioen te word, terwyl ...

Kultuur die brug tussen oudhede en erfenis2025-04-25T16:13:00+02:00

Reuseskenking vir kragprojek gee Monument hoop

In ’n tyd waarin dit dikwels voel asof alles rondom ’n mens wankel, het standvastigheid ’n skaars kommoditeit geword. Tog is daar steeds individue vir wie hoop, ’n vrygewige hart en gewillige hande ’n lewensingesteldheid is. Een só ’n man is Gawie Pienaar – ’n boer, leier, Christen en ...

Reuseskenking vir kragprojek gee Monument hoop2025-04-25T09:46:26+02:00

Só onthou Koevoete hulle tyd van glorie

Deur Leonie Marais Op Saterdag 5 April het oud-Koevoete by hul monument op die Voortrekkermonument-terrein bymekaargekom om hulle lofryke bestaan te herdenk. Koevoet is in 1979 in die lewe geroep en is tydens die Suid-Afrikaanse Grensoorlog as ’n spesiale teeninsurgensie-eenheid van die Suidwes-Afrikaanse polisie (SWAPOL) ontplooi. Tot en met 1989, ...

Só onthou Koevoete hulle tyd van glorie2025-04-07T16:38:45+02:00

Siekte stuit nie haar monumentale moed

Soms kruis ’n mens se pad met ’n storie so kosbaar dat dit jou hartsnare diep raak. Die storie van die negejarige Vernique Swanepoel is een van daardie verhale – ’n storie van moed, deursettingsvermoë en ’n klein meisie met ’n groot liefde vir haar taal en erfenis. Vernique leef ...

Siekte stuit nie haar monumentale moed2025-04-10T15:48:13+02:00

Ruhan du Toit help om ons erfenis te red

’n Glansgeleentheid soos min is op Saterdagaand 5 April by die Voortrekkermonument (VTM) aangebied. Die Heldesaal in die Monument is statig geklee met kerse en keurige dekor, maar die trekpleister was natuurlik die gewilde sanger Ruhan du Toit, die ster van die Afrikaanse treffer “Monumentaal”. Henk Maree, bedryfshoof van die ...

Ruhan du Toit help om ons erfenis te red2025-04-07T07:17:42+02:00

Vierpootsoldate by Voortrekkermonument vereer

Deur Leonie Marais Militêre en polisieveterane asook diereliefhebbers het Sondag 30 Maart 2025 na die Voortrekkermonument gestroom vir die onthulling van die “Diere in Oorlog”-gedenkmuur. Die geleentheid is voorafgegaan met die plasing van ’n splinternuwe banier vir die Diere in Oorlog- veteraneorganisasie. By hierdie geleentheid is die Savannah-banier ook die ...

Vierpootsoldate by Voortrekkermonument vereer2025-04-02T19:18:08+02:00

Kampioen wys kragsteun met kanonknal

“Ek is nou vir twee jaar ’n beskermheer van ons Afrikanerkultuur. Vir ander mense mag dit nie veel beteken nie, maar as ’n trotse Afrikaner beteken dit alles vir my,” sê Dricus “Stillknocks” du Plessis, middelgewigwêreldkampioen in gemengde gevegkuns en trotse beskermheer van die Voortrekkermonument (VTM) in Pretoria. Du Plessis ...

Kampioen wys kragsteun met kanonknal2025-03-30T08:15:18+02:00
Go to Top