
Kom vier fees én bewaar jou erfenis





PROGRAM VIR DIE DAG

Boeremark
Amfiteater-dak | 05:00-07:00
Van vars plaasprodukte tot handgemaakte produkte en ‘n gesellige kuieratmosfeer vir die hele gesin.

Bergfiets
Amfiteater | 07:00-11:00
n Opwindende kombinasie van avontuur, natuurskoon en fisiese uitdaging op roetes deur die veld.

Perderitte
Amfiteater-dak | 07:00-11:00
Verken die pragtige nartuurskoon en historiese terrein te perd.

Kom ons braai
Amfiteater-dak | 10:00-19:00
Heerlike vleis te koop met pap en sous en vele meer! Die braaiers sal regstaan vir n lekker saam kuier.

Kunstenaars
Amfiteater-dak | 15:00-19:00
Kom kuier saam met jou gesin by die Voortrekkermonument. Met vermaak vir jonk en oud. Van lekker kosstalletjies tot speelareas en van die land se beste kunstenaars.
15:00-16:00 Ichnus
16:00-17:00 Lisa Nel
17:00-18:00 Ricus Nel
18:00-19:00 Ruhan du Toit