Vanaf 9-14 Desember bied ons vir jou die geleentheid om die geheime van die monument te ontdek met ’n spesiale begeleide toer. Beleef hoe die friespanele lewend word, ervaar die donker-seer verlede, die uitroep na hulp! Kom beleef hoe geloof jou red. CJ Langenhoven het gesê: “Waar daar swaarkry en hartseer is, is daar ook altyd hoop.”

Wat is ingesluit?
• Verwelkomingsdrankie
• Nagtoer met ’n gids
• Verrassingselement (optredes deur ons eie akteurs, musiek en sang)

Die toer is beskikbaar in  Afrikaans. Indien daar ‘n behoefte is vir ‘n Engelse toer, kontak ons gerus.

Groepbespreking kan by besprekings@kultuurtuiste.org.za gemaak word. Let wel: die groep moet uit 35 mense bestaan.

Sessie 1 Sessie 2
18:00 Gaste arriveer, verwelkomingsdrankie by Vrou- en Kindbeeld 19:20  Gaste arriveer, verwelkomingsdrankie by Vrou- en Kindbeeld
18:10 Toer begin in Heldesaal 19:30  Toer begin in Heldesaal
19:20  Senotaafsaal 20:30  Senotaafsaal
19:30  Vrijheidsreis 20:40  Vrijheidsreis
20:00 Piekniek in die tuin. Bring gerus jou eie piekniekmandjie saam. (opsioneel) 21:00  Piekniek in die tuin. Bring gerus jou eie piekniekmandjie saam. (opsioneel)

BESPREEK NOU

9 Desember 2024

Klik gerus op een van die opsies hieronder:

10 Desember 2024

Klik gerus op een van die opsies hieronder:

11 Desember 2024

Klik gerus op een van die opsies hieronder:

12 Desember 2024

Klik gerus op een van die opsies hieronder:

13 Desember 2024

Klik gerus op een van die opsies hieronder:

14 Desember 2024

Klik gerus op een van die opsies hieronder: