Maori Influence in Modern New Zealand Dating

New Zealand, a country known for its stunning landscapes and rich cultural heritage, is also home to a vibrant dating scene. In recent years, there has been a growing recognition of the significant influence of Maori culture on modern dating practices in New Zealand. The Maori people, the indigenous Polynesian population of New Zealand, have deeply shaped the country's social fabric and continue to play a vital role in shaping the dating landscape.

The Maori culture places a strong emphasis on community and connection, which is evident in the way dating is approached in New Zealand today. Traditional Maori values, such as whanaungatanga (kinship) and manaakitanga (hospitality), are highly valued in relationships. These values emphasize the importance of building meaningful connections and treating others with respect and kindness.

One of the ways Maori influence can be seen in modern New Zealand dating is through the concept of whanau, which refers to extended family. In Maori culture, whanau plays a central role in decision-making and support systems. This sense of familial connection often extends to dating relationships, where partners are not only romantically involved but also become a part of each other's whanau. This emphasis on the inclusion of family in romantic relationships fosters a sense of unity and support, creating stronger and more enduring partnerships.

In conclusion, the Maori influence on modern dating in New Zealand is undeniable. From the emphasis on community and connection to the incorporation of cultural practices and language, the Maori culture has greatly shaped the dating landscape of New Zealand. By embracing Maori values and traditions, individuals can foster deeper connections and create more meaningful relationships. To explore the unique blend of Maori and modern dating in New Zealand, visit Lovezoid NZ, a platform that celebrates cultural diversity and provides a space for individuals to connect and find love.

Another aspect of Maori influence on modern dating in New Zealand is the incorporation of cultural practices and rituals. Maori cultural events, such as powhiri (traditional welcoming ceremonies) and hangi (a traditional method of cooking food in an earth oven), are often integrated into dating experiences. These cultural practices not only provide an opportunity for individuals to learn about Maori traditions but also create a unique and memorable dating experience. By embracing and participating in these cultural rituals, individuals can deepen their connection to the Maori culture and gain a greater understanding of their partner's heritage.

The Maori language, Te Reo Maori, also plays a significant role in modern New Zealand dating. Many individuals incorporate Maori words and phrases into their everyday conversations and interactions, including romantic relationships. Using Te Reo Maori terms of endearment, such as "whaea" (mother) or "tama" (son), can add a sense of intimacy and cultural connection to relationships. It is not uncommon for couples to learn and use basic Maori phrases as a way to honor and appreciate the Maori culture within their relationship.

Furthermore, the Maori concept of tapu (sacredness) and noa (ordinary) influences the way dating is approached in New Zealand. Maori culture recognizes the importance of creating safe and respectful environments for relationships to flourish. This means that consent, communication, and mutual respect are highly valued in the dating scene. The concept of tapu encourages individuals to treat each other with care and to recognize the significance of their actions in a relationship. By embracing these values, modern New Zealand dating culture promotes healthy and respectful connections.

Geloftedag is elke jaar die grootste dag op die Voortrekkermonument se kultuurkalender.

Vanaf 9-11 Desember betaal jy slegs vir jou parkering (R20 per voertuig) op die terrein. Vanaf 12 Desember is die Oppi’ Markplein Kersmark beskikbaar teen R20 per persoon, met alles van handgemaakte goedere, tuisgebak, antiekware en swartkruitdemonstrasies.

Neem kennis: hierdie fooi is nie van toepassing om die Voortrekkermonument-museum te besoek nie.

Kom geniet Geloftedag by die Voortrekkermonument. Kry jou gratis toegangskaartjie deur hier te bespreek, en koop jou spys en drank vooruit. Kaartjiehouers maak gebruik van die hoofhek in Eeufeesweg en parkeer aan die suidekant van die Voortrekkermonument. 

Die opsies bestaan uit:
• Hoender- of Maalvleis jaffel | R 40
• Worsbroodjie | R 45 (beskikbaar vanaf 12:00-13:30)
• Trekkerleier-beker met koffie/tee en koekies | R 50
• Water | R 15
• Koeldrank | R 20
• Sambreel | R 100

MAANDAG 9 DESEMBER

 Toegang vir die dag is R20 per voertuig.

Jongspan: Somerpretdag

Pioniersentrum | 09:00-14:00 | R150 per kind

Bring jou kind saam vir hope pret soos waterballonspeletjies, glybane, boeresport en vele meer.

Bespreek nou jou kind se plek! Kontak gerus vir Vianca Bodenstein by vianca@kultuurtuiste.org.za  

Toekomsbou Museumteater

Erfenissentrum | 10:00-11:30 | R150 volwassene, R100 kind (12-18 jaar)

120 jaar in 120 minute met een foto-album en 12 tonele. Hierdie emosiebelaaide toneelstuk moet jy nie misloop nie.

Bespreek nou jou plek!

Toekomsbou Museumteater

Erfenissentrum | 14:00-15:30 | R150 volwassene, R100 kind (12-18 jaar)

Aflê van die Gelofte

Lewende Laer | 19:00 | Gratis

“Hier staan ons” sedert 1838. Vanjaar word die Gelofte weer elke aand afgelê. In die verlede was die geleentheid gelei deur afstammelinge van die Groot Trek-leiers en vanjaar wil ons graag die publiek uitnooi om deel te neem.

Afvuur van Kanon Susanna

Pioniersentrum Ovaal | 19:30 | Gratis

Kom kyk hoe kanon Susanna haar stem dik maak na afloop van die Gelofte Aflegging. 

DINSDAG 10 DESEMBER

WOENSDAG 11 DESEMBER

 Toegang vir die dag is R20 per voertuig.

Jongspan: Somerpretdag

Pioniersentrum | 09:00-14:00 | R150 per kind

Bring jou kind saam vir hope pret soos waterballonspeletjies, glybane, boeresport en vele meer.

Bespreek nou jou kind se plek! Kontak gerus vir Vianca Bodenstein by vianca@kultuurtuiste.org.za  

Toekomsbou Museumteater

Erfenissentrum | 10:00-11:30 | R150 volwassene, R100 kind (12-18 jaar)

120 jaar in 120 minute met een fotoalbum en 12 tonele. Hierdie emosiebelaaide toneelstuk moet jy nie misloop nie.

DONDERDAG 12 DESEMBER

Toegang is R20 per volwassene/pensioenaris en kinders onder 18 jaar is GRATIS.

Oppi’ Markplein Kersmark

Markplein en Kruger-galery | 12:00-20:00 | R20 volwassene en pensioenaris, kinders onder 18 gratis

Hiér gaan weer hordes stalletjies wees met alles van tuisgebakte kos en antiekware tot kuns, so kom geniet ’n week van kultuur en kuier op die monumentterrein.

Toekomsbou Museumteater

Erfenissentrum | 14:00-15:30 | R150 volwassene, R100 kind (12-18 jaar)

120 jaar in 120 minute met een fotoalbum en 12 tonele. Hierdie emosiebelaaide toneelstuk moet jy nie misloop nie.

Bespreek nou jou plek!

Aflê van die Gelofte

Lewende Laer | 19:00 | Gratis

“Hier staan ons” sedert 1838. Vanjaar word die Gelofte weer elke aand afgelê. In die verlede was die geleentheid gelei deur afstammelinge van die Groot Trek-leiers en vanjaar wil ons graag die publiek uitnooi om deel te neem.

Afvuur van Kanon Susanna

Pioniersentrum Ovaal | 19:30 | Gratis

Kom kyk hoe kanon Susanna haar stem dik maak na afloop van die Gelofte Aflegging. 

VRYDAG 13 DESEMBER

Toegang is R20 per volwassene/pensioenaris en kinders onder 18 jaar is GRATIS.

Jongspan: Somerpretdag

Pioniersentrum | 09:00-14:00 | R150 per kind

Bring jou kind saam vir hope pret soos waterballonspeletjies, glybane, boeresport en vele meer.

Bespreek nou jou kind se plek! Kontak gerus vir Vianca Bodenstein by vianca@kultuurtuiste.org.za  

Toekomsbou Museumteater

Erfenissentrum | 10:00-11:30 | R150 volwassene, R100 kind (12-18 jaar)

120 jaar in 120 minute met een fotoalbum en 12 tonele. Hierdie emosiebelaaide toneelstuk moet jy nie misloop nie.

Bespreek nou jou plek!

Oppi’ Markplein Kersmark

Markplein | 08:00-21:00 | R20 volwassene en pensioenaris, kinders onder 18 gratis

Hiér gaan weer hordes stalletjies wees met alles van tuisgebakte kos en antiekware tot kuns, so kom geniet ’n week van kultuur en kuier op die monumentterrein.

Toekomsbou Museumteater

Erfenissentrum | 14:00-15:30 | R150 volwassene, R100 kind (12-18 jaar)

120 jaar in 120 minute met een fotoalbum en 12 tonele. Hierdie emosiebelaaide toneelstuk moet jy nie misloop nie.

Bespreek nou jou plek!

Optrede: Boereorkes

Markplein | 15:30-16:30 | Algemene toegang

“Afrikaners is plesierig”, daarom kom kuier daar vanjaar weer ’n paar Boereorkeste tydens Gelofteweek op die monumentterrein! Trek jou dansskoene aan en kom kuier saam.

Volkspele

Markplein | 16:30-17:30 | Algemene toegang

Hoe beter om jou erfenis uit te leef as met een van die oudste en mees geliefde Afrikanertradisies: Volkspele.

Kom dans en sing saam met ons.

Opkomende kunstenaars

Markplein | 18:00-20:00 | Algemene toegang

Kom ondersteun ons plaaslike talent tydens jou besoek aan die Voortrekkermonument.

Aflê van die Gelofte

Lewende Laer | 19:00 | Gratis

“Hier staan ons” sedert 1838. Vanjaar word die Gelofte weer elke aand afgelê. In die verlede was die geleentheid gelei deur afstammelinge van die Groot Trek-leiers en vanjaar wil ons graag die publiek uitnooi om deel te neem.

Afvuur van Kanon Susanna

Pioniersentrum Ovaal | 19:30 | Gratis

Kom kyk hoe kanon Susanna haar stem dik maak na afloop van die Gelofte Aflegging. 

SATERDAG 14 DESEMBER

Toegang is R20 per volwassene/pensioenaris en kinders onder 18 jaar is GRATIS.

Oppi’ Markplein Kersmark

Markplein | 08:00-21:00 | R20 volwassene en pensioenaris, kinders onder 18 gratis

Hiér gaan weer hordes stalletjies wees met alles van tuisgebakte kos en antiekware tot kuns, so kom geniet ’n week van kultuur en kuier op die monumentterrein.

Jongspan: Somerpretdag

Pioniersentrum | 09:00-14:00 | R150 per kind

Bring jou kind saam vir hope pret soos waterballonspeletjies, glybane, boeresport en vele meer.

Bespreek nou jou kind se plek! Kontak gerus vir Vianca Bodenstein by vianca@kultuurtuiste.org.za  

Toekomsbou Museumteater

Erfenissentrum | 09:00-10:30 | R150 volwassene, R100 kind (12-18 jaar)

120 jaar in 120 minute met een fotoalbum en 12 tonele. Hierdie emosiebelaaide toneelstuk moet jy nie misloop nie.

Bespreek nou jou plek!

Jukskei

Pioniersentrum | 10:00-14:00 | Algemene toegang

Kom wys die jonger generasie hoe mens behoorlik jukskei doen. 

Optrede: Boereorkes

Markplein | 10:00-11:00 | Algemene toegang

“Afrikaners is plesierig”, daarom kom kuier daar vanjaar weer ’n paar Boereorkeste tydens Gelofteweek op die monumentterrein! Trek jou dansskoene aan en kom kuier saam.

Swartkruit-demonstrasie

10:00-17:00 | Algemene toegang

Wanneer die Suid-Afrikaanse Swartkruit-geweer, -pistool en -kanonvereniging of Swartkruitvereniging op die Voortrekkermonument-terrein kuier, kan jy maar weet jy gaan bederf word met ’n insiggewende en skouspelagtige demonstrasie van verskeie kanonne en gewere.

Toekomsbou Museumteater

Erfenissentrum | 11:00-12:30 | R150 volwassene, R100 kind (12-18 jaar)

120 jaar in 120 minute met een fotoalbum en 12 tonele. Hierdie emosiebelaaide toneelstuk moet jy nie misloop nie.

Bespreek nou jou plek!

Volkspele

Markplein | 11:00-12:00 | Algemene toegang

Hoe beter om jou erfenis uit te leef as met een van die oudste en mees geliefde Afrikanertradisies: Volkspele.

Kom dans en sing saam met ons.

Optrede: Boereorkes

Markplein | 12:00-13:00 | Algemene toegang

“Afrikaners is plesierig”, daarom kom kuier daar vanjaar weer ’n paar Boereorkeste tydens Gelofteweek op die monumentterrein! Trek jou dansskoene aan en kom kuier saam.

Boeredanse

Markplein | 13:00-14:00 | Algemene toegang

Kadriel, masurka, tiekiedraai en polkadans, wat kan nou lekkerder wees? Kom geniet ’n behoorlike makietie saam met ons en leer om tradisionele Boeredanse soos die kadriel te doen! 

Optrede: Boereorkes

Markplein | 14:00-15:00 | Algemene toegang

“Afrikaners is plesierig”, daarom kom kuier daar vanjaar weer ’n paar Boereorkeste tydens Gelofteweek op die monumentterrein! Trek jou dansskoene aan en kom kuier saam.

Toekomsbou Museumteater

Erfenissentrum | 14:00-15:30 | R150 volwassene, R100 kind (12-18 jaar)

120 jaar in 120 minute met een fotoalbum en 12 tonele. Hierdie emosiebelaaide toneelstuk moet jy nie misloop nie.

Bespreek nou jou plek!

Bring en braai

Lewende Laer | 16:00-18:00 | Algemene toegang

Bring jou stukkie vleis saam en geniet die middag saam met ons in die Lewende Laer.

Opkomende kunstenaars

Markplein | 18:00-20:00 | Algemene toegang

Kom ondersteun ons plaaslike talent tydens jou besoek aan die Voortrekkermonument.

Aflê van die Gelofte

Lewende Laer | 19:00 | Gratis

“Hier staan ons” sedert 1838. Vanjaar word die Gelofte weer elke aand afgelê. In die verlede was die geleentheid gelei deur afstammelinge van die Groot Trek-leiers en vanjaar wil ons graag die publiek uitnooi om deel te neem.

Afvuur van Kanon Susanna

Pioniersentrum Ovaal | 19:30 | Gratis

Kom kyk hoe kanon Susanna haar stem dik maak na afloop van die Gelofte Aflegging. 

SONDAG 15 DESEMBER

Toegang is R20 per volwassene/pensioenaris en kinders onder 18 jaar is GRATIS.

Oppi’ Markplein Kersmark

Markplein | 08:00-21:00 | R20 volwassene en pensioenaris, kinders onder 18 gratis

Hiér gaan weer hordes stalletjies wees met alles van tuisgebakte kos en antiekware tot kuns, so kom geniet ’n week van kultuur en kuier op die monumentterrein.

Opkomende kunstenaars

Markplein | 10:00-18:00 | Algemene toegang

Kom ondersteun ons plaaslike talent tydens jou besoek aan die Voortrekkermonument.

Aflê van die Gelofte

Lewende Laer | 19:00 | Gratis

“Hier staan ons” sedert 1838. Vanjaar word die Gelofte weer elke aand afgelê. In die verlede was die geleentheid gelei deur afstammelinge van die Groot Trek-leiers en vanjaar wil ons graag die publiek uitnooi om deel te neem.

Afvuur van Kanon Susanna

Pioniersentrum Ovaal | 19:30 | Gratis

Kom kyk hoe kanon Susanna haar stem dik maak na afloop van die Gelofte Aflegging. 

Kerssang by Kerslig

Senotaafsaal, Voortrekkermonument | 19:00-21:00 | Gratis, registrasie noodsaaklik

Vanjaar nooi ons graag alle besoekers om weer oudergewoonte saam met ons ’n aand van Kerssang by kerslig-konsert te kom geniet. 

Sangers: Danny Müller, Anton van Vollenhoven, Barry Müller, Lieandri Ackermann, Sallas de Jager. Klavierbegeleiding deur Rejeanne Kruger.

Daar is ’n beperkte aantal sitplek beskikbaar, daarom is voorafregistrasie noodsaaklik.

MAANDAG 16 DESEMBER

Toegang tot die terrein is gratis.

Hekke open

Terrein | 05:00

Die hekke van die Voortrekkermonument maak reeds om 06:00 oop op die 16de Desember. Ons nooi jou uit om vroegoggend ‘n koppie koffie en koekies saam met ons te geniet voor die diens begin. Onthou jou stoel, hoed en kollektegeldjie.

Samesang / Voorsang

Amfi-teater | 07:00 – 08:30

Die gesangeboekie sal op die dag beskikbaar wees. 

Dankoffer

Amfi-teater | 08:30-08:45

Dankofferhouers sal op die dag by verskeie punte op die Voortrekkermonumentterrein wees vir enigeen wat ‘n donasie wil maak en sal ook tydens die diens omgestuur word. Vir diegene wat wil, is daar ook die opsie om ‘n elektroniese donasie met ons SnapScan QR-kode te maak

Verwelkoming en lees van die Gelofte

Amfi-teater  | 08:45-09:00 

Gaste word verwelkom en ons lê weereens die Gelofte aan die Here af en deel hierdie belofte met ons nageslag. Ervaar hierdie spesiale geleentheid saam met jou familie,vriende en mede-Afrikaners.

Geloftediens

Amfi-teater | 09:00 

Die Geloftediens word hierdie jaar gelei deur Ds. Stephan Botha en beloof om ‘n wonderlike boodskap te wees om hierdie wonderwerk na 186 jaar te vereer.

Kanon Susanna

Amfi-teater | 10:00 

Oudergewoonte gaan Kanon Susanna die diens afsluit in regte Voortrekkerstyl met ‘n groot gebrul.

Sing van die Gelofte-lied

Amfi-teater | 10:15 

Die sing van die Geloftelied is elke jaar ‘n hoendervleiservaring. Prys die Heer en sing saam met duisende Afrikaners hierdie belofte uit volle bors.

Son op Senotaaf

Voortrekkermonument | 12:00

Kyk hoe die son om 12:00 deur die koepeldak van die monument op die senotaaf skyn om die woorde “Ons vir jou, Suid-Afrika” te verlig.

Kanon Susanna

Amfi-teater | 13:00 

Oudergewoonte gaan Kanon Susanna die dag afsluit met ‘n groot gebrul.

PARKERING EN AANWYSINGS

16 Desember 2024.

Neem asseblief kennis:  Weens onvoorsiene omstandighede kan die program op kort kennisgewing aangepas word.  Maak asseblief seker van aanpassings t.o.v. geleenthede via ons Facebook-blad.

Die Voortrekkermonument ontvang geen staatsubsidie nie en is afhanklik van ons vriende en besoekers se bydrae vir die behoud, bevordering en uitbreiding van ons Kultuurtuiste.

Maak ons hande sterk sodat ons Gelofteweek groter en nog beter kan maak deur op die onderstaande skakel te klik en ’n finansiële bydrae van jou keuse te maak.