Mooi! Jy is op die regte spoor.

Jy is een stap nader om die perfekte Valentynsdag-geskenk te wen. Skryf in en staan ’n kans om ’n 60 minute-fotosessie (in samewerking met Felicia Richardson Photography) ter waarde van R2500 by die prentjiemooi Voortrekkermonument en Natuurreservaat te wen.

Om in aanmerking te kom vir dié geskenk, voltooi gerus die vorm hieronder:

Bepalings en voorwaardes vir die kompetisie:
• Maak seker dat jou besonderhede korrek ingevul word.
• Hierdie promosie is geldig vir drie (3) maande nadat die wenner aangekondig word.
• Wenners gaan einde Maart op ons sosiale media aangekondig word.
• Hierdie fotosessie is slegs geldig by die Voortrekkermonument en Natuurreservaat.
• Wanneer die wenners aangewys word, kan die bewys nie vir kontant geruil of met ander aanbiedinge gekombineer  word nie.
• Slegs geldig vir eenmalige gebruik.
• Die Voortrekkermonument behou die reg om die fotomateriaal te gebruik vir bemarkingsdoeleindes.