NUUS
NUUS
“Dit is wonderlik om te sien dat Suid-Afrikaners na die Voortrekkermonument toe kom en nog wil leer en weet van kultuur en geskiedenis.” So sê Christiaan Jordaan, toerismebestuurder by die ...
“Ek en my ma is albei lief vir geskiedenis, daarom het ons besluit om vandag die museumteater by die Voortrekkermonument te besoek,” vertel sanger Pieter Smith. Smith en sy moeder ...
“Hierdie is nie my oorlog nie en steeds het ek alles verloor. Hardloop my kind, hulle is op ons, hardloop, maar die duiwel haal jou in, hulle steek mens en ...
“Dit is ’n wonderlike voorreg om ’n plek te hê waar ons kinders tuis kan voel.” So sê Esté Cilliers, skoleprojekbeampte by die Pioniersentrum. Talle laerskoolkinders het die afgelope Maartvakansie ...
“Hierdie is een van die mees kosbare en geskiedkundig belangrike skenkings wat die Erfenisstigting nog ontvang het.” Só sê Monique Lubbe, museumkundige van die Erfenisstigting en die Voortrekkermonument (VTM), nadat ...
Op Wêreldteaterdag, 27 Maart 2024, wil die Voortrekkermonument hulde bring aan die argitek Johan Els wat in sy loopbaan ’n groot rol gespeel het in die uitbou van die terrein. ...