NUUS
NUUS
Op 3 Februarie 2024 het oudlede van die 32 Bataljon weer die Suid-Afrikaanse Weermag Muur van Herinnering by die Voortrekkermonument besoek om die naamplaatjies van 142 van hul makkers wat ...
As ’n mens vroegoggend by die Voortrekkermonument se hekke inry, sal jy die swartwildebeeste met vyf splinternuwe kalfies gewaar wat in die groen veld wei, asook ’n Blesboklammetjie. Dit is ...
“Ter wille van ons kinders, tot eer van God.” Só lui die Beweging vir Christelike Volkseie Onderwys (BCVO) se leuse. Vir die afgelope 30 jaar sluit die BCVO deure oop ...
Die Voortrekkermonument is die plek waar jy jou nuwejaarsvoornemens kan verwesenlik. Die Voortrekkermonument verwelkom die Parkrun-gemeenskap vanjaar weer met ope arms. Saterdag 20 Januarie het mense in hulle massas by ...
Die Bloedrivier-erfenisterrein het 13 Januarie twee besoekers van Victoria, B.C in Kanada gekry. Sarah Murphy en Jonathan Black toer met hul fietse van Durban af na Zimbabwe. Hulle slaan hulle ...
Mediaverklaring 12 Januarie 2024 9065 skoolleerders besoek die VTM in 2023 “9065 skoolkinders het in 2023 die Voortrekkermonument besoek. Dit beteken daar is 9065 kinders wat 2024 ingaan, verryk, kultureel ...