NUUS
NUUS
Deur Dawid Brand“Daar het varke in die nag gekom en die lyke stukkend gevreet,” skryf Dorothea Jones in die Klerksdorp-konsentrasiekamp. “Dit was niks anders as ’n moordkamp nie. Ek het ...
Deur Etienne HansenDie Anglo-Boereoorlog het die Afrikaner soos geen ander gebeurtenis in ons geskiedenis gewond nie. Die kinders moes die letsels van oorlogsmarte dra en uit die as van ’n ...
Met sweet op hul voorkoppe, son op hul skouers en vars energie in die lug, het bykans 600 mense onlangs die opening van die splinternuwe buiteluggimnasium by die Voortrekkermonument bygewoon ...
Seëlversamelaars en geskiedenisliefhebbers kan hulle vir ’n besonderse belewenis gereed maak, danksy ’n splinternuwe en seldsame argivale wisseluitstalling wat tans in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument te sien is. Die ...
Die Voortrekkermonument en pragtige Natuurreservaat in Pretoria is nie net ’n historiese baken waar taal, geskiedenis en erfenis gevier word nie; die terrein is ook ’n miernes van drawwers, stappers, ...
Deur Du Preez de Villiers As die Voortrekkermonument deel van jou skoolwapen is, kan jy vir seker nie anders nie as om ’n hegte verhouding met hierdie prominente kultuurbaken te ...