
KERSSANG BY KERSLIG-KONSERT
8 Desember | Voortrekkermonument | 18:00
Bring jou familie, bring jou gesin, bring al jou vriende! Verskeie topkunstenaars in een week by die Voortrekkermonument … en die vertonings is boonop gratis, net vir jou!

PIETER SMITH BOEREORKES EN MANDJIEDANS
9 Desember | Voortrekkersaal | 20:00 – 22:00
Gryp jou stoel/kombers en onthou jou dansskoene, spring in die kar en maak seker jy maak ‘n draai by die Voortrekkermonument. Dit is tyd vir ‘n makietie! Kom geniet ‘n aand van heerlike musiek deur Pieter Smith en skoffel op die melodie van ‘n boereorkes.

ADAM TAS-KUIERKONSERT
10 Desember | Voortrekkersaal | 20:00 – 21:30
Gryp jou stoel/kombers en onthou jou dansskoene, spring in die kar en maak seker jy maak ‘n draai by die Voortrekkermonument. Dit is tyd vir ‘n makietie! Kom geniet ‘n aand van heerlike musiek deur Adam Tas en kom skoffel soos nooit tevore.

PIET SMIT-VERTONING
12, 13 & 14 Desember | Heldesaal | 18:30 – 20:00
Piet se musiek is gewortel in die country en folk style van die 1970’s – met ‘n baie rustige, een-stem-een-kitaar-klank in die vertellende-luisterliedjie-genre. Bederf jou gesin met ‘n rustige konsert waar verskeie Kersliedere gesing gaan word.

ILÁN-KUIERKONSERT
12 Desember | Voortrekkersaal | 20:00 – 22:00
Gryp jou stoel/kombers en onthou jou dansskoene, spring in die kar en maak seker jy maak ‘n draai by die Voortrekkermonument. Dit is tyd vir ‘n makietie! Kom geniet ‘n aand van heerlike musiek deur Ilan en kom skoffel lekker saam met vriende en familie.

DEIDRÉ-KUIERKONSERT
13 Desember | Voortrekkersaal | 20:00 – 22:00
Gryp jou stoel/kombers en onthou jou dansskoene, spring in die kar en maak seker jy maak ‘n draai by die Voortrekkermonument. Dit is tyd vir ‘n makietie! Kom geniet ‘n aand van heerlike musiek deur Deidré en kom skoffel lekker saam.

JAY-KUIERKONSERT
14 Desember | Voortrekkersaal | 20:00 – 22:00
Gryp jou stoel/kombers en onthou jou dansskoene, spring in die kar en maak seker jy maak ‘n draai by die Voortrekkermonument. Dit is tyd vir ‘n makietie! Kom geniet ‘n aand van heerlike musiek deur Jay en skoffel op die melodie van ‘n boereorkes.

AFRIFORUMTV: DIE GELOFTE MUSIEKBLYSPEL FILM
14 Desember | Voortrekkersaal | 20:00 – 22:00
AfriForum se treffende toneelstuk, die Gelofte Musiekblyspel, word bekend gestel op AfriForumTV. Daar is nie ‘n beter plek om dit te ervaar as in die majestueuse Voortrekkermonument nie.