Seëlliefhebbers vier Afrikaans 100 by Monument

2025-05-08T14:27:59+02:00

Die Senotaafsaal in die Voortrekkermonument spog dié week van hoek tot kant met seëluitstallings. Die Afrikaanse Filatelievereniging van Pretoria (AFP), ’n organisasie wat ’n passie het vir die versameling en studie van posseëls en posverwante items, het hierdie indrukwekkende lokaal gekies vir ’n seëluitstalling wat Afrikaans se 100ste bestaansjaar as ...

Seëlliefhebbers vier Afrikaans 100 by Monument2025-05-08T14:27:59+02:00

Siekte stuit nie haar monumentale moed

2025-04-10T15:48:13+02:00

Soms kruis ’n mens se pad met ’n storie so kosbaar dat dit jou hartsnare diep raak. Die storie van die negejarige Vernique Swanepoel is een van daardie verhale – ’n storie van moed, deursettingsvermoë en ’n klein meisie met ’n groot liefde vir haar taal en erfenis. Vernique leef ...

Siekte stuit nie haar monumentale moed2025-04-10T15:48:13+02:00

Wanatu? Vorentu of moertu!

2025-03-05T15:03:16+02:00

Deur Dawid Brand Ons almal ken dié argetipe: die skoolgrondboelie wat – nadat hy al sy eie karretjies gesmous, geruil of gebreek het – sy kloue op ander se karretjies probeer lê. As daar in Suid-Afrika ’n victor ludorum-toekenning gegee kon word vir die grootste skoolgrondboelie, kraai die ANC vir ...

Wanatu? Vorentu of moertu!2025-03-05T15:03:16+02:00

Ontdek die Voortrekkermonument: ‘n Reis deur die Afrikaner se ryk geskiedenis

2025-04-01T11:27:25+02:00

Barend GroenewaldGeleë in die hartjie van Pretoria, staan die Voortrekkermonument as ’n bewys van Suid-Afrika se ryk geskiedenis, en bied besoekers ’n unieke geleentheid om die Afrikaner se verlede in ’n asemrowende omgewing te verken. Vir diegene wat meer as net ’n toeriste-aantreklikheid soek, nooi die Monument jou om ’n ...

Ontdek die Voortrekkermonument: ‘n Reis deur die Afrikaner se ryk geskiedenis2025-04-01T11:27:25+02:00

Om ‘n oomblik in tyd te verewig

2025-02-27T08:47:55+02:00

Tyd is ’n ontasbare ding. Dit beweeg vinnig en dit het die vermoë om herinneringe gou te vervaag. Vir Felicia Richardson, ’n talentvolle trou- en leefstylfotograaf van Centurion, het hierdie besef in 2020 diep ingesink toe Levi, haar seuntjie, nog net ’n paar maande oud was. “Dit was tydens ...

Om ‘n oomblik in tyd te verewig2025-02-27T08:47:55+02:00
Go to Top