764 kinders besoek die VTM in eerste kwartaal

2024-04-06T19:27:14+02:00

“Dit is wonderlik om te sien dat Suid-Afrikaners na die Voortrekkermonument toe kom en nog wil leer en weet van kultuur en geskiedenis.” So sê Christiaan Jordaan, toerismebestuurder by die Voortrekkermonument. 764 kinders het die afgelope kwartaal die Voortrekkermonument besoek. Hierdie getal sluit ook die kinders in wat ingeskryf het ...