Ons waardeer jou terugvoer! Neem asseblief ’n paar minute om jou ervaring van die Mampoer Kultuurfees en Kampioenskappe te deel.

Persoonlike inligting

Hoe sal jy jou algemene tevredenheid met die fees evalueer? *

Evalueer asseblief die volgende aspekte van die fees:

Reël van die fees: *
Parkering by die fees: *
Fasiliteit waar fees aangebied is en ligging van die fees: *
Aktiwiteite en vermaak: *
Kwaliteit van beskikbare verversings (kos en drank): *
Kwaliteit van ander stalletjies: *
Waar het jy van die fees gehoor
Sal jy die fees vir vriende en familie aanbeveel? *