
Vanaf 30 Junie tot 16 Julie 2026 bied ons ’n op windende Pionieravontuur aan, ’n spesiale vakansieprogram vir kinders! Gee vir jou kinders ’n vakansie vol avontuur en nuwe ontdekkings, bespreek vandag nog!
Datums: 30 Junie – 16 Julie
Tye: 09:00-14:00
Prys: R150 per kind per dag
Ouderdom van kinders: 6 tot 14 (Graad 1–7)
Besprekings is nou oop! Bespreek gerus hieronder.