About Anneke Langner

This author has not yet filled in any details.
So far Anneke Langner has created 125 blog entries.

Van die inwyding tot nou: manneklub besoek die VTM

2023-10-26T10:04:19+02:00

 Van die inwyding tot nou: manneklub besoek die VTM 26 Oktober 2023   Twee getroude paartjies, wat ook by die inwyding van die Voortrekkermonument was in 1949, het gister die Voortrekkermonument saam met die Midstream manneklub besoek. Die groep het ’n begeleide toer deur die Voortrekkermonument meegemaak, ’n kanonskoot-demonstrasie gekyk ...

Van die inwyding tot nou: manneklub besoek die VTM2023-10-26T10:04:19+02:00

Voortrekkermonument die beste museum, plek om ’n toeris heen te bring

2023-10-24T14:40:16+02:00

Mediaverklaring 24 Oktober 2023 Voortrekkermonument die beste museum, plek om ’n toeris heen te bring   Die Voortrekkermonument het vandag (24 Oktober 2023) twee toekennings van Capital Media se Rekord-streekskoerant in Pretoria ontvang vir die “beste museum” en “beste plek om ’n uitstedige persoon heen te bring”. Adri Bouwer van ...

Voortrekkermonument die beste museum, plek om ’n toeris heen te bring2023-10-24T14:40:16+02:00

Beste Hoërskool-simfonieorkes in die land tree op by die Voortrekkermonument

2023-10-23T14:27:17+02:00

Mediaverklaring 19 Oktober 2023 Beste Hoërskool-simfonieorkes in die land tree op by die Voortrekkermonument   Op 19 Oktober 2023 het die simfonieorkes van Hoërskool Waterkloof hul Gala-aand-afsluitingsfunksie by die Voortrekkermonument kom hou. Tydens hierdie geleentheid is nuwe orkesleiers onder die leerlinge gekies en is van die matrieks afskeid geneem. “Ons ...

Beste Hoërskool-simfonieorkes in die land tree op by die Voortrekkermonument2023-10-23T14:27:17+02:00

Philip Lourens skenk hommeltuig aan VTM na pa se gedenkdiens

2023-10-19T14:19:18+02:00

Mediaverklaring 19 Oktober 2023 Philip Lourens skenk hommeltuig aan VTM na pa se gedenkdiens   Philip Lourens, seun van Gerhard Lourens, het ’n hommeltuig (beter bekend as drone) aan die Voortrekkermonument oorhandig op dieselfde dag van sy pa se gedenkdiens by die Voortrekkermonument. “Ek is baie sentimenteel oor die Voortrekkermonument ...

Philip Lourens skenk hommeltuig aan VTM na pa se gedenkdiens2023-10-19T14:19:18+02:00

Gerhard Lourens met gedenkdiens gehuldig by die Voortrekkermonument

2023-10-19T14:14:47+02:00

Mediaverklaring 19 Oktober 2023 Gerhard Lourens met gedenkdiens gehuldig by die Voortrekkermonument   “Gerhard was ’n man wat diep spore getrap het. ’n Man na God se hart na wie ons altyd kan opkyk. Hy het ontsettende belangrike werk gedoen,” sê dominee Kobus Pretorius. Op 19 Oktober 2023 is oudvoorsitter ...

Gerhard Lourens met gedenkdiens gehuldig by die Voortrekkermonument2023-10-19T14:14:47+02:00

VTM die sleutelpunt van nasionale massapatrollie

2023-10-15T10:27:00+02:00

Mediaverklaring 14 Oktober 2023 VTM die sleutelpunt van nasionale massapatrollie   Agt AfriForum-buurtwagte en omtrent 120 veiligheidstruktuurlede van AfriForum se noordelike streek het Vrydagaand (13 Oktober) by die Voortrekkermonument byeengekom vir die derde nasionale massapatrollie van AfriForum Gemeenskapsveiligheid. Buurt- en plaaswagte landswyd het aan die geleentheid bygewoon, terwyl die Voortrekkermonument ...

VTM die sleutelpunt van nasionale massapatrollie2023-10-15T10:27:00+02:00

Byna 3000 skoolleerlinge het die Voortrekkermonument in Erfenismaand besoek

2023-10-10T15:48:02+02:00

Mediaverklaring 10 Oktober 2023 Byna 3000 skoolleerlinge het die Voortrekkermonument in Erfenismaand besoek “Om die energie, ywer en opgewondenheid van die naastenby 3000 skoliere in een maand op Voortrekkermonument se terrein te sien, weet mens die volhoubare voortbestaan van ons erfenis is op die regte pad.” Simoné Cloete, waarnemende toerismebestuurder ...

Byna 3000 skoolleerlinge het die Voortrekkermonument in Erfenismaand besoek2023-10-10T15:48:02+02:00

Paul Kruger 198 jaar na sy geboortedag vereer met beeld in Trekroetetuin

2023-10-10T13:43:29+02:00

Mediaverklaring 10 Oktober 2023 Paul Kruger 198 jaar na sy geboortedag vereer met beeld in Trekroetetuin Het jy al ’n beeld van Paul Kruger gesien toe hy op 14-jarige ouderdom ’n leeu gejag het? Nee jy sou nie, want dié beeld is die enigste van sy soort wat vandag in ...

Paul Kruger 198 jaar na sy geboortedag vereer met beeld in Trekroetetuin2023-10-10T13:43:29+02:00

Duisende “kies om aktief te wees” tydens The Big Walk by die VTM 

2023-10-08T17:58:49+02:00

Mediaverklaring 8 Oktober 2023 Duisende “kies om aktief te wees” tydens The Big Walk by die VTM   Van voor seweuur Sondagoggend (8 Oktober) het die karre tougestaan in Eufeesweg en omliggende paaie om by die Voortrekkermonument se hekke in te kom vir The Big Walk. The Big Walk is ...

Duisende “kies om aktief te wees” tydens The Big Walk by die VTM 2023-10-08T17:58:49+02:00

Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal gehuldig

2023-10-04T15:29:20+02:00

Mediaverklaring 4 Oktober 2023 Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal gehuldig Op 4 Oktober 1871 sterf Charl (Sarel) Arnoldus Cilliers op sy plaas, Doornkloof naby Lindley in die Vrystaat. 152 jaar later op 4 Oktober is Cilliers by sy kanon Grietjie in die Senotaafsaal gehuldig deur drie van sy nasate ...

Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal gehuldig2023-10-04T15:29:20+02:00

Soldate sit die “mag” in weermag by die Voortrekkermonument

2023-09-29T12:04:11+02:00

Mediaverklaring 29 September 2023 Soldate sit die “mag” in weermag by die Voortrekkermonument   Vandeesweek het die Suid-Afrikaanse nasionale weermag die Voortrekkermonumentterrein gekies om die staal van aspirantsoldate te toets. Dié dapper troepe het die bulte op die monument se terrein trotseer en die amfiteater se trappe met rugsak en ...

Soldate sit die “mag” in weermag by die Voortrekkermonument2023-09-29T12:04:11+02:00

“Sukses kom met samewerking”

2023-09-26T11:50:54+02:00

Mediaverklaring 26 September 2023 “Sukses kom met samewerking”   “Samewerking.” Dit was die sleutel tot sukses van die Afrikaner, sedert die Groot Trek tot vandag en op Erfenisdag vanjaar het die Voortrekkermonument (VTM), Saai en die Sinoville Brandbestrydersvereniging (SBBV) dié tradisie van hande vat, voortgesit met ’n besonderse skenking van ...

“Sukses kom met samewerking”2023-09-26T11:50:54+02:00
Go to Top