Militêre helde word onthou by die Voortrekkermonument
Chrisna Nel2024-06-06T11:53:41+02:00Honderde weermagveterane en hul families, jonk en oud, het vandag (Sondag 26 Mei) by die SA Weermagmuur van Herinnering by die Voortrekkermonument (VTM) bymekaargekom om hulde te bring aan Suid-Afrika se afgestorwe militêre helde. Bykans 600 mense het vanjaar dié gedenkdiens van die Raad van Militêre Veterane Organisasies (RMVO) bygewoon ...