Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef
Charlotte2023-09-22T16:21:21+02:00Mediaverklaring Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef 24 September 2023 Gehoorgestremdes kan nou vir die eerste keer in die geskiedenis die verhaal van die Voortrekkers en die Groot Trek in videoformaat beleef. Die Voortrekkermonument is ’n kultuurtuiste waar almal welkom is, ook mense met ’n gehoorgestremdheid. Op ...