Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal gehuldig

2023-10-04T15:29:20+02:00

Mediaverklaring 4 Oktober 2023 Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal gehuldig Op 4 Oktober 1871 sterf Charl (Sarel) Arnoldus Cilliers op sy plaas, Doornkloof naby Lindley in die Vrystaat. 152 jaar later op 4 Oktober is Cilliers by sy kanon Grietjie in die Senotaafsaal gehuldig deur drie van sy nasate ...

Sarel Cilliers op sterfdag in Senotaafsaal gehuldig2023-10-04T15:29:20+02:00

11 skole besoek die Voortrekkermonument in slegs twee dae

2023-09-26T09:04:21+02:00

VTM-Mediaverklaring 22 September 2023 11 skole besoek die Voortrekkermonument in slegs twee dae   Die Voortrekkermonument het jare laas so gewemel soos die afgelope twee dae toe 1379 kinders van 11 skole oor die hele Gauteng, meer kom leer het van ons kultuurtuiste en baken van hoop. Oor die afgelope ...

11 skole besoek die Voortrekkermonument in slegs twee dae2023-09-26T09:04:21+02:00

Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef

2023-09-22T16:21:21+02:00

Mediaverklaring Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef 24 September 2023   Gehoorgestremdes kan nou vir die eerste keer in die geskiedenis die verhaal van die Voortrekkers en die Groot Trek in videoformaat beleef. Die Voortrekkermonument is ’n kultuurtuiste waar almal welkom is, ook mense met ’n gehoorgestremdheid. Op ...

Gehoorgestremdes kan ook nou die Groot Trek-verhaal beleef2023-09-22T16:21:21+02:00

Die Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure!

2022-08-29T15:31:53+02:00

Mediaverklaring   15 Junie 2022     Die Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure!   Op 14 Junie 2022, 84 jaar na die hoeksteenlegging, 73 jaar na die inwyding en 65 jaar na die eerste museum in die kelderverdieping geopen is, word ’n nuwe vergrote museum geopen met ’n splinternuwe tema, ...

Die Vrijheidsreis-uitstalling open sy deure!2022-08-29T15:31:53+02:00
Go to Top