Seldsame seëluitstalling in Senotaafsaal te sien
Du Preez de Villiers2025-05-20T09:32:03+02:00Seëlversamelaars en geskiedenisliefhebbers kan hulle vir ’n besonderse belewenis gereed maak, danksy ’n splinternuwe en seldsame argivale wisseluitstalling wat tans in die Senotaafsaal van die Voortrekkermonument te sien is. Die Erfenissentrum se argiefspan het onder meer die versameling seëls wat destyds spesiaal uitgegee is om geld vir die oprigting van ...