Kom skuur skouers met VTM-beskermheer, Adam Tas, by die Nagtoer

2024-09-23T14:02:22+02:00

Die immergewilde nagtoer by die Voortrekkermonument het op 20 September amptelik afgeskop en dié keer word dit vir ’n hele week aangebied. Dié Nagtoermaraton is al vir weke lank op almal se lippe en het selfs die aandag getrek van die gewilde sanger, Adam Tas, wat op 26 September dié ...

Kom skuur skouers met VTM-beskermheer, Adam Tas, by die Nagtoer2024-09-23T14:02:22+02:00

Springbok Vasbyt is ’n ode aan ’n Lugmagheld

2024-07-22T08:48:56+02:00

Die Voortrekkermonument (VTM) het die afgelope naweek (13 Julie 2024) weer gasheer gespeel vir die Leon Bezuidenhout Springbok Vasbyt-wedloop. Joep Joubert, voorsitter van die VTM-draf en stapklub, sê die wedloop is ’n besonderse inspirerende byeenkoms omdat die organiseerders elke jaar hulde bring aan ’n Suid-Afrikaanse held, hetsy dit op sportvlak ...

Springbok Vasbyt is ’n ode aan ’n Lugmagheld2024-07-22T08:48:56+02:00

Geloofsprong-beeld herbevestig die Afrikaner se verhaal

2024-07-22T08:43:23+02:00

Vandag (5 Julie 2024) is die verhaal van die Afrikaner vir die 139ste keer by die Voortrekkermonument (VTM) bevestig toe personeel van die kultuurtuiste die nuwe Geloofsprong-beeld op die Markplein onthul het. Die VTM is die tuiste van 138 beelde van premiers en presidente, pioniers en baanbrekers in die geskiedenis ...

Geloofsprong-beeld herbevestig die Afrikaner se verhaal2024-07-22T08:43:23+02:00

Die Voortrekkermonument speel gasheer vir gewilde 702-pretloop

2024-07-22T08:38:46+02:00

Die Voortrekkermonument is opgewonde om aan te kondig dat ons vanjaar ’n vennoot is in die gewilde 702 Walk the Talk-pretloop. Dié wedloop is vanoggend (4 Julie 2024) aangekondig tydens ’n funksie by Vryheidspark in Pretoria, met joernaliste van verskeie mediahuise wat die geleentheid bygewoon het. Vanjaar skop die wedloop ...

Die Voortrekkermonument speel gasheer vir gewilde 702-pretloop2024-07-22T08:38:46+02:00

Mampoerkultuurfees lok duisende na die Voortrekkermonument

2024-07-22T08:35:11+02:00

Die immergewilde Mampoer Kultuurfees en Kampioenskappe is al vir dekades een van die bekendste feeste in Pretoria en vanjaar (2024) het duisende mense kom kuier toe dié fees vir die eerste keer by die Voortrekkermonument aangebied is. Die fees is vanjaar ouder gewoonte in samewerking met die Mampoerstokersgilde van Suid-Afrika ...

Mampoerkultuurfees lok duisende na die Voortrekkermonument2024-07-22T08:35:11+02:00

Die storie van twee vriendinne se liefde vir geskiedenis word by die Voortrekkermonument vertel

2024-07-19T13:36:00+02:00

“’n Mens kan hier by die Voortrekkermonument (VTM) belangrike erfenisskatte nuwe lewe gee.” Só vertel Erna Botha van Pretoria toe sy vandag (1 Julie 2024) ’n versameling waardevolle oudhede aan die Voortrekkermonument kom skenk het. Onder die skenking was ’n oorspronklike illustrasie van die Van den Heever-geslagsregister en ’n handgemaakte ...

Die storie van twee vriendinne se liefde vir geskiedenis word by die Voortrekkermonument vertel2024-07-19T13:36:00+02:00

Omgee pomp deur die Voortrekkermonument se are

2024-07-19T13:39:02+02:00

Die Voortrekkermonument se twee geliefde gelukbringers, Oom Paul en Tant Gezina, het op Wêreldbloedskenkerdag bewys dat omgee deur hul are pomp by Pretoria FM se jaarlikse bloedskenkinisiatief. Op Wêreldbloedskenkerdag (14 Junie) het dié radiostasie hande gevat met die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens (SANBD) en 16 gelukbringers van verskeie Pretoriase skole en ...

Omgee pomp deur die Voortrekkermonument se are2024-07-19T13:39:02+02:00

Die Voortrekkermonument gaan van krag tot krag

2024-07-19T13:43:05+02:00

Op Saterdag 8 Junie 2024 het die Voortrekkermonument (VTM) hul Algemene Jaarvergadering gehou saam met die monumentdireksie en ander belanghebbendes en teruggekyk op ְ’n suksesvolle jaar op die terrein. In 2023 het die VTM verskeie mylpale gevier en dit blyk dat 2024 geen verskil gaan wees nie. Die monument het ...

Die Voortrekkermonument gaan van krag tot krag2024-07-19T13:43:05+02:00

Die Glimlagfees lok duisende na die Voortrekkermonument

2024-07-19T13:46:08+02:00

Op 1 Junie het duisende musiekliefhebbers na die Voortrekkermonument (VTM) gestroom vir die Glimlagfees. Die Glimlagfees het reeds in 2023 gesorg vir groot pret met van die land se gewildste kunstenaars op die verhoog en vanjaar was geen verskil nie. Vanjaar was die eerste keer wat dié fees op die ...

Die Glimlagfees lok duisende na die Voortrekkermonument2024-07-19T13:46:08+02:00

Die Groot Trek Voortrekkermonument toe

2024-07-19T13:50:37+02:00

Vyf ou ossewaens in konvooi op die N1 op trek na Pretoria: Dít is nie iets wat jy elke dag sal sien nie, maar dit is wat mense gister (6 Junie 2024) beleef het toe ’n klein groep lede van die Kultuurtuiste douvoordag die langpad Parys toe en terug aangedurf het ...

Die Groot Trek Voortrekkermonument toe2024-07-19T13:50:37+02:00

Die Dorslandtrekkers word 150 jaar later steeds onthou

2024-07-19T12:52:01+02:00

’n Eeu en ’n half nadat ongeveer 700 Afrikaners, in 1874, besluit het om die Republiek van Transvaal te verlaat, word hulle spore deur Afrika by die Voortrekkermonument (VTM) herdenk. Die trekkers het kort ná mekaar besluit om die republiek te verlaat en ’n beter toekoms elders te gaan soek. ...

Die Dorslandtrekkers word 150 jaar later steeds onthou2024-07-19T12:52:01+02:00

Uitspan Deli is oop!

2024-07-22T08:53:45+02:00

Vandag (8 Junie) het die Voortrekkermonument ’n opwindende nuwe hoofstuk afgeskop met die amptelike opening van die nuwe Uitspan Deli. Die monument het 2024 op ’n hoë noot ingelei met die ontwikkeling van ’n nuwe Markplein, ’n nuwe uitstalling in die Pioniersentrum en nou ook die Uitspan Deli. Samantha Müller, ...

Uitspan Deli is oop!2024-07-22T08:53:45+02:00
Go to Top