NUUS
NUUS
Eerste Moerdijk-gedenklesing in jare by die Voortrekkermonument gehou Die kleindogter van een van die mees bekende argitekte in Suid-Afrika het ’n gedenklesing oor haar oupa se lewe bygewoon by die ...
’n Kosbare item is in die veilige hande van die Voortrekkermonument (VTM) toevertrou deur ’n ywerige versamelaar, Ben van Niekerk. CJ Langenhoven het die Stem van Suid-Afrika geskryf. Met die ...
’n Juffrou van Wierdapark, in Centurion, bring haar huismuseum jaarliks skool toe om geskiedenis weer lewe te gee vir kinders. Vir 15 jaar sorg juffrou Alma Joubert jaarliks dat geskiedenis ...
105 studente reis 13 088 kilometer oor die oseaan om oor Suid-Afrikaanse kultuur en geloof te leer. Oor die loop van ’n maand het drie groepe Amerikaanse studente van ongeveer 35 ...
Die Voortrekkermonument kan spog dat die bekende sanger en liedjieskrywer Adam Tas ook nou ’n ambassadeur van die Voortrekkermonument is wat die monument beskerm. Adam Tas is die derde ambassadeur ...
Die heel eerste Oppi’ Markplein familienaweek het op 1 Maart 2024 by die Voortrekkermonument op ’n kleurvolle noot afgeskop met ’n kleurpretloop. Oor die naweek het honderde gesinne en families ...