NUUS
NUUS
’n Glansgeleentheid soos min is op Saterdagaand 5 April by die Voortrekkermonument (VTM) aangebied. Die Heldesaal in die Monument is statig geklee met kerse en keurige dekor, maar die trekpleister ...
Deur Leonie Marais Militêre en polisieveterane asook diereliefhebbers het Sondag 30 Maart 2025 na die Voortrekkermonument gestroom vir die onthulling van die “Diere in Oorlog”-gedenkmuur. Die geleentheid is voorafgegaan met ...
“Ek is nou vir twee jaar ’n beskermheer van ons Afrikanerkultuur. Vir ander mense mag dit nie veel beteken nie, maar as ’n trotse Afrikaner beteken dit alles vir my,” ...
Deur Dawid Brand Ons almal ken dié argetipe: die skoolgrondboelie wat – nadat hy al sy eie karretjies gesmous, geruil of gebreek het – sy kloue op ander se karretjies ...
Barend GroenewaldGeleë in die hartjie van Pretoria, staan die Voortrekkermonument as ’n bewys van Suid-Afrika se ryk geskiedenis, en bied besoekers ’n unieke geleentheid om die Afrikaner se verlede in ...
“Wow!” Dit was die eerste woord wat Hannes, ’n Belgiese uitruilstudent, gesê het toe hy sy voete in Suid-Afrika gesit het. “Ek het nie geweet wat om te verwag ...