NUUS
NUUS
Vandag (8 Junie) het die Voortrekkermonument ’n opwindende nuwe hoofstuk afgeskop met die amptelike opening van die nuwe Uitspan Deli. Die monument het 2024 op ’n hoë noot ingelei met ...
Honderde weermagveterane en hul families, jonk en oud, het vandag (Sondag 26 Mei) by die SA Weermagmuur van Herinnering by die Voortrekkermonument (VTM) bymekaargekom om hulde te bring aan Suid-Afrika ...
Op 1 Junie het duisende musiekliefhebbers na die Voortrekkermonument (VTM) gestroom vir die Glimlagfees. Die Glimlagfees het reeds in 2023 gesorg vir groot pret met van die land se gewildste ...
Vir jare lank al droom tannie Constance du Plooy om die “wonderwerk van Bloedrivier” in persoon te ervaar en die afgelope week het die amper eeueoue droom waar geword. Tannie ...
’n Eeu en ’n half nadat ongeveer 700 Afrikaners, in 1874, besluit het om die Republiek van Transvaal te verlaat, word hulle spore deur Afrika by die Voortrekkermonument (VTM) herdenk. ...
Vandat dit in die Wheeler en Wilson fabriek (Bridgeport, Connecticut, Amerika) in 1871 vervaardig is, het dié 153-jaar oue Singer-naaldwerkmasjien sy weg na die Voortrekkermonument gevind. Alida Maria van Staden ...