
Vanaf 30 Junie tot 4 Julie 2025 bied ons ’n opwindende Pionieravontuur aan, ’n spesiale vakansieprogram vir kinders! Gee vir jou kinders ’n vakansie vol avontuur en nuwe ontdekkings, bespreek vandag nog!
Datums: 30 Junie – 4 Julie
Tye: 09:00-14:00
Prys: R150 per kind per dag
Ouderdom van kinders: 7 tot 14 (Graad 1–7)
Besprekings is nou oop! Bespreek gerus hieronder.