Adam Tas nou ambassadeur wat Voortrekkermonument beskerm
Anneke Langner2024-03-19T16:21:43+02:00Die Voortrekkermonument kan spog dat die bekende sanger en liedjieskrywer Adam Tas ook nou ’n ambassadeur van die Voortrekkermonument is wat die monument beskerm. Adam Tas is die derde ambassadeur van die monument, na die gemengde gevegskuns- wêreldkampioen Dricus du Plessis en oud-Springbokrugbyspeler Marcell Coetzee. “Hierdie is my kultuurerfenis. As ...