Mampoer en Monument ‘n kragtige kultuurkombinasie

2025-07-04T09:58:49+02:00

Die geur van vars vrugte, die klank van boeremusiek, en die gesellige gegons van gesinne wat saamkuier, het Saterdag 28 Junie op die Markplein by die Voortrekkermonument weerklink toe honderde feesgangers die winterkoue aangedurf het om die gewilde en vuurwarm Mampoerfees by te woon. Gaste kon na hartelus beproe(f) ...