Ywerige erfenisversamelaar skenk skat aan Voortrekkermonument
Charlotte2024-03-19T16:40:16+02:00’n Kosbare item is in die veilige hande van die Voortrekkermonument (VTM) toevertrou deur ’n ywerige versamelaar, Ben van Niekerk. CJ Langenhoven het die Stem van Suid-Afrika geskryf. Met die eeufeesviering van die Groot Trek in 1938 het Langenhoven se vrou, Lenie, na wie hy in sy skryfwerk verwys het ...