153-jaar oue naaimasjien vind sy weg na Voortrekkermonument

2024-05-24T13:16:32+02:00

Vandat dit in die Wheeler en Wilson fabriek (Bridgeport, Connecticut, Amerika) in 1871 vervaardig is, het dié 153-jaar oue Singer-naaldwerkmasjien sy weg na die Voortrekkermonument gevind. Alida Maria van Staden (96) en haar dogter Riëtte Rossouw het op 23 Mei 2024 dié waardevolle skenking aan die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument ...

153-jaar oue naaimasjien vind sy weg na Voortrekkermonument2024-05-24T13:16:32+02:00

Eerste Moerdijk-gedenklesing in jare by die Voortrekkermonument gehou

2024-03-19T16:43:30+02:00

Eerste Moerdijk-gedenklesing in jare by die Voortrekkermonument gehou Die kleindogter van een van die mees bekende argitekte in Suid-Afrika het ’n gedenklesing oor haar oupa se lewe bygewoon by die Voortrekkermonument. Annemarie Frederich, kleindogter van Gerhard Moerdijk en suster van die bekende skrywer Irma Joubert, het ook die gedenklesing bygewoon ...

Eerste Moerdijk-gedenklesing in jare by die Voortrekkermonument gehou2024-03-19T16:43:30+02:00

Ywerige erfenisversamelaar skenk skat aan Voortrekkermonument

2024-03-19T16:40:16+02:00

’n Kosbare item is in die veilige hande van die Voortrekkermonument (VTM) toevertrou deur ’n ywerige versamelaar, Ben van Niekerk. CJ Langenhoven het die Stem van Suid-Afrika geskryf. Met die eeufeesviering van die Groot Trek in 1938 het Langenhoven se vrou, Lenie, na wie hy in sy skryfwerk verwys het ...

Ywerige erfenisversamelaar skenk skat aan Voortrekkermonument2024-03-19T16:40:16+02:00

Kappieskenking inspireer nog ’n kosbare skenking aan die Erfenisstigting

2024-03-19T15:58:08+02:00

Jurgens Johannes Stolz was as kind by die inhuldig van die Voortrekkermonument en nou het hy twee kosbare skenkings aan die Erfenisstigting by die Voortrekkermonument gemaak. Stolz en sy seun, Willie Stolz, het op 21 en 22 Februarie die monument, ons baken van hoop, besoek om ’n riempiesbank wat uit ...

Kappieskenking inspireer nog ’n kosbare skenking aan die Erfenisstigting2024-03-19T15:58:08+02:00

Voortrekkerkappie oorleef ses geslagte, vind sy weg na die Voortrekkermonument

2024-03-19T15:50:41+02:00

Erika Dykes was in die besit van ’n erfenisskat wat die Groot Trek en ses geslagte in haar familie oorleef het, tot sy besluit het om dit aan die Erfenisstigting te skenk. Dié Voortrekkerkappie is handgemaak deur Maria Wilhelmina Helena Engelbrecht (Odendaal), wat in 1816 in die Kaapkolonie gebore is. ...

Voortrekkerkappie oorleef ses geslagte, vind sy weg na die Voortrekkermonument2024-03-19T15:50:41+02:00

Besonderse uitstalling nou te sien by VTM

2022-08-29T15:28:09+02:00

Vandag nog ontlok die blote noem van die naam Ossewabrandwag (OB) uiteenlopende menings. Daar is heelwat wanpersepsies oor die beweging wat meestal uit onkunde of vooroordeel spruit. Die OB is met die Europese fascistiese bewegings van die 1930’s en 1940’s vergelyk en van Nazisme beskuldig. Dit is ook al beskryf ...

Besonderse uitstalling nou te sien by VTM2022-08-29T15:28:09+02:00
Go to Top