Voortrekkermonument se jaarkalender propvol geleenthede
Charlotte2024-05-15T14:55:34+02:00Die Voortrekkermonument bied van nou tot die einde van die jaar ’n rekordgetal van meer as sestig geleenthede op sy terrein aan. Hierdie sluit groot feeste, musiekfeeste, pretdae, markte en nog vele meer in. “Uit die laaste drie jaar, het ons vanjaar die meeste feeste en geleenthede nog op die ...