Ruhan du Toit help om ons erfenis te red
Du Preez de Villiers2025-04-07T07:17:42+02:00’n Glansgeleentheid soos min is op Saterdagaand 5 April by die Voortrekkermonument (VTM) aangebied. Die Heldesaal in die Monument is statig geklee met kerse en keurige dekor, maar die trekpleister was natuurlik die gewilde sanger Ruhan du Toit, die ster van die Afrikaanse treffer “Monumentaal”. Henk Maree, bedryfshoof van die ...