Internasionale Beeldhoudag: Oorspronklike beeldhoukuns deel van kultuuraanbod
Anneke Langner2024-04-26T13:18:22+02:00Terwyl ons erfenis vernietig word, en ons beelde gevandaliseer en afgebreek word, is ons besig om nuwe oorspronklike beelde te bou, asook replikas van bestaande beelde op te rig en te bewaar in ’n veilige omgewing. Op 27 April 2024 vier die Kultuurtuiste Internasionale Beeldhoudag. “Vandag, op Internasionale Beeldhoudag, wil ...