Johan Els verdien sy plek op die Voortrekkermonumentverhoog

2024-04-02T12:35:00+02:00

Op Wêreldteaterdag, 27 Maart 2024, wil die Voortrekkermonument hulde bring aan die argitek Johan Els wat in sy loopbaan ’n groot rol gespeel het in die uitbou van die terrein. Els se projekte by die Voortrekkermonument was onder meer die Fort Schanskop Amfiteater, inrig van die hysbak in die monument ...